BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 110

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Wie die geringste van My broers opneem, sal My opneem 3941 Verdiep julle in My Woord en julle sal duidelik insien waaraan dit julle ontbreek, want in My Woord kom Ek Self nader aan julle en maak Ek My wil aan julle bekend. Indien julle nou werksaam sal wees volgens My wil, dan sal dit in julle tot sekerheid word, sodat julle jul positief sal ontwikkel, want julle sal ryper word aan insig, dus sal julle moet lewe volgens My Woord. Julle mag nie net hoorders wees van wat My Genade en Liefde van Bo julle aanbied nie. Julle sal dus My Woord heeltemal in julle tot lewe moet laat kom, en dan sal al My beloftes aan julle ook in vervulling gaan. Een van My beloftes lui egter: “Wie die geringste van My broers sal opneem, sal My opneem”. Dus sal Ek sy diens van naasteliefde besonder hoog ag. Ek sal dit waardeer asof hy dit aan Myself doen en in ooreenstemming daarmee sal My beloning dan ook wees, want om deur My opgeneem te word, om deur My beloon te word met alles wat die mens nodig het, is waarlik die grootste beloning wat julle aangebied kan word, en so het hierdie belofte alles in homself. Dit is uitermate troosvol vir die arme, bedrukte en swak mense, as hulle maar steeds soos broers teenoor hul medemens sal optree, as hulle sal help waar hulle hulp gevra word, geestelik of liggaamlik. Nooit sal Ek 'n mens verlaat wat sy medemens in sy nood bystaan nie. Hy sal verseker wees van My hulp, en Ek sal waarlik op elke manier vir hom sorg, want hy bring My Woord in praktyk. Hy het My wil tot rigsnoer van sy handeling en denke gemaak. Hy het in My Wil opgegaan en gevolglik kan hy alle sorg aan My oorlaat. Ek sal dit van hom afneem, omdat hy My opgeneem het, en wanneer hy homself maar steeds in My Woord sal verdiep, dan sal ook die aardse lewe vir hom makliker word, want dit is steeds afhanklik van sy wil, in hoeverre hy dit tot Myne sal verander. My Woord maak aan julle My wil bekend. My Woord behels egter nie net My eise aan julle nie, maar dit stel julle ook in kennis van die uitwerking van die nakoming van My Wil, en omdat hierdie kennis aan julle oorgedra word, het julle 'n groot skat ter beskikking, wat julle maar net hoef op te grawe. Aards en geestelik bevind julle julself nou onder My hoede en julle het geen rede meer om angstig te wees of julle te bekommer, van watter aard al nie. Ek sal julle bystaan as Vader, as Broeder, as Vriend, as voortdurende Helper, en My hulp sal vir julle die sekerste waarborg wees dat julle die stryd om te bestaan sal deurstaan en ook geestelik volwasse sal word, want met My en My Krag sal julle tot alles in staat wees. Verdiep julle daarom dikwels en lewendig in My Woord. Neem dit vir julle en leef daarvolgens en elke belofte sal vir julle vervul word, want My Woord is en bly ewige waarheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205