BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 111

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Boodskappers van God se taak voor die einde 3942 Verkondig My Woord aan diegene wat deur My na julle gestuur word. Dit is My wil, want die tyd druk na die einde toe. Daarom sal julle altyd die weë moet neem wat Ek van die begin af vir julle bepaal het, en julle sal altyd My Wysheid en Liefde in My leiding herken, julle sal leer om te verstaan dat julle ook moeilike omstandighede nodig het om volwasse te word, want hoe hoër julle ontwikkel is, hoe meer suksesvol sal julle werk voor die einde wees, want dan sal julle aktiewe verteenwoordigers van My Woord wees. My Woord moet toeganklik gemaak word vir die mense, hulle moet bewus word van die groot verantwoordelikheid wat hulle teenoor hulle siele het. Net Ek Self kan hulle die regte inligting gee, en dit moet deur julle plaasvind, want 'n mens se mond moet verkondig wat van My afkomstig is en van My getuig. Ek wil deur 'n menslike mond tot alle mense spreek en julle sal My spreekbuis wees waardeur Ek My wil verkondig. Hierdie belangrike taak sal uiters voordelig vir julle wees, sowel as vir julle medemens, en julle sal inderdaad met graagte voldoen aan hierdie taak, julle sal gelukkig voel wanneer julle in My Naam sal werk en gretig daarna streef om elke geleentheid te gebruik. Julle moet julleself egter heeltemal aan My leiding oorhandig, julle moet die rigting neem wat Ek julle sal wys, en wat Ek vir julle sê om te doen deur die stem van die gees, moet julle doen sonder huiwering en daarom moet julle voortdurend na die innerlike stem luister, en julle sal optree volgens My Wil. Ontelbare siele ly geweldig want hulle ken nie die waarheid nie, en elke wanopvatting is 'n gevaar vir die siel. Om waarheid aan hulle te bring, is 'n daad van naasteliefde, want slegs die Waarheid stel mense vry, Sy bring swaarkry tot ’n einde, en slegs die Waarheid lei na My, Wie die ewige Waarheid Self is. Dus moet iemand wat My wil bereik, nie verkeerde weë neem nie, hy moet die regte weg getoon word en dit neem, hy moet voldoen aan die Woord, wat regstreeks van My kom en wat op die aarde deur My boodskappers oorgedra en versprei sal word en daarom sal Ek Self die mense wat in dwaling leef en duidelikheid wil hê na My dienaars lei, en hulle sal suksesvol wees en in staat wees om in al die plekke goeie grond te vind wat hulle kan plant en bewerk, sodat Ek 'n ryk oes kan insamel op die dag van Oordeel. Ek sal My boodskappers stuur na al die plekke waar geestelike ontbering bestaan, sodat hulle die suiwer Evangelie vir die mense kan bring, soos wat Ek dit aan hulle verkondig het. Die tyd nader sy einde, en die groot geestelike ontbering sal beheer kan word, indien julle gedienstige dienaars vir My sal wees, indien julle sal opstaan vir My Woord en 'n beroep op My doen vir My seën en My genade, want julle sal My pilare in die laaste dae voor die einde wees, julle is die arbeiders wat Ek gehuur het om in My wingerd te werk, julle is My dienaars en die groot taak wat op julle wag, is om tallose gebiede te bearbei, want talle siele moet in die waarheid ingelei word, en indien julle daartoe sal bydra, sal die geweldige geestelike ontbering beheer kan word en elke siel wat deur julle gehelp sal word, sal julle ewig dankbaar wees. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205