BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 113

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Geloofstryd - Aaneensluiting van verskillende geestesrigtings 3947 Die verskillende geestesrigtings sal, deurdat hulle van mekaar afwyk, ook steeds in ‘n stille stryd met mekaar gewikkel wees, in soverre dat elkeen sal probeer aanspraak maak op die waarheid en hulle daarom nie mekaar sal wil aanvaar nie. Tog sal hulle in die laaste tyd saamspan vir sovêr hulle maar die leer van Jesus Christus as grondbeginsel sal hê en Sy Naam bely en dan word alle verskille wat daar andersins was, op die agtergrond geskuif, want alle geestelike strewes sal bestry word en elkeen wat na die geestelike sal streef, sal aansluiting soek by die naaste wat eenders gesind is. Die leer van Jesus sal dus uit elke geestesrigting tevoorskyn tree en hulle aanhangers sal tot die gemeente van Jesus behoort, tot Sy kerk wat Hyself gestig het. Hulle sal deur hulle geloof in Jesus Christus aan hierdie kerk behoort, ofskoon hulle verskillende geestesrigtings sal hê. Elkeen sal die uiterlike handelinge en gebruike afwerp en alleen die innerlike verbintenis met Jesus Christus nastreef, elkeen sal die liefde bevorder, die liefde onderrig en die liefde beoefen. Die stryd teen alle geestesrigtings sal besonder hard gevoer word, omdat die lou, geloofswakke mense afvallig sal raak wanneer hulle geen diep lewende geloof sal hê nie, want hulle sal geen weerstand kan bied nie, hulle sal beswyk onder die las wat deur die wêreldse mag aan hulle opgelê sal word. Die oorsaak daarvan sal die dwaling wees wat elke geestesrigting besit, waardeur hulle skipbreuk sal ly wanneer hulle deur die ernstige optrede teen hulle, gedwing sal word om daaroor na te dink. Wie in die waarheid vasstaan, deur werksaam te wees in liefde en korrekte onderrig vanaf die kant van die dienaars wat deur God gekies is, sal ook die krag van geloof kan genereer en hy sal in geen enkele nood weifel nie, want die waarheid sal krag aan hom verskaf en die waarheid sal hom ook insig gee. So sal hy op hoogte wees van die naderende einde en die redding uit die diepste nood deur God Self. Hy sal egter, a.g.v. verkeerde leerstellings, nie die insig hê nie en hy sal onseker en afvallig raak van die geloof, wanneer hy voor die ernstige keuse gestel word om, of Jesus Christus voor die wêreld te bely, of Hom te verloën. Dan sal diegene versterk word wat deur werke van liefde hulself ontvanklik gemaak het vir die waarheid uit God, hulle sal weerstand kan bied en geen wêreldlike maatreëls vrees nie, want hulle sal hoop op die hulp van God en dit sal hulle in elke nood van die liggaam en die siel ontvang. Dan sal die kerk van Jesus slegs klein wees en die aanhangers van elke geestesrigting sal hulself daarin veilig voel en elke strydbyl sal begrawe wees. En ook sal alle uiterlike en seremoniële handelinge wegval, met die oog op die grote vervolging, wat alle aanhangers sal vrees. Dit sal dan ook goed wees vir die geestelike ontwikkeling van elke afsonderlike individu, sodat hy maar net aandag sal skenk aan die kern, sodat hy maar net die Christelike leer van die liefde as hierdie kern sal insien en sy geloof dus versterk sal word hoe yweriger hy hierdie leer sal onderhou. Die skare van gelowiges sal saamsmelt en sal slegs ‘n klein kudde wees; slegs hulle sal vasstaan in die waarheid en in die regte insig en hulle sal in die laaste dae die moeilikste beproewinge deurstaan en as oorwinnaars tevoorskyn kom, want die kerk van Jesus sal seëvier en dit omvat almal wat in liefde sal lewe en in die geloof sal vasstaan, wat Hom voor die wêreld erken en deur Sy Gees vervul sal wees, as gevolg van die ononderbroke werksaamheid in liefde. Die stryders vir Jesus sal hulle uit alle geestesrigtings verenig en hulle beskikbaar stel vir die laaste stryd en Jesus sal Self hulle Leëraanvoerder wees, Jesus sal hulle beskerm en die skild van die geloof sal hulle beveilig en hulle onkwesbaar maak, want hulle sal stry vir Jesus se Naam en die sege sal aan hulle kant wees. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205