BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 126

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

God se teenwoordigheid gedurende geestelike gesprekke 3983 Elke geestelike gesprek lok My teenwoordigheid, indien dit ernstig gedoen word en mense dit dus goedkeur en nie verwerp nie. Ek neem aan elke gesprek deel deur elke individuele persoon se gedagtes volgens sy aard te lei, deur My gees toe te laat om aktief te raak in hulle, sodat dit hulle van binne sal onderrig. Om hierdie rede voldoen geestelike gesprekke altyd aan My goedkeuring, selfs al word 'n stryd gevoer wanneer verskillende menings gehandhaaf word. Dan sal Ek Self praat deur die persoon wat probeer om hom by My natuur aan te pas, wat homself so gevorm het deur die liefde dat hy My stem innerlik kan hoor, of wat in staat is om duidelike gedagtes uit te spreek wat aanvaarbaar lyk vir elke denkende mens. Ek vertoef baie gelukkig waar geestelike vraagstukke bespreek word, d.w.s. waar 'n bewys is dat die Waarheid gesoek word en dat Ek self die middelpunt van elke geestelike debat is. Gevolglik probeer Ek om die Waarheid aan hulle oor te dra, om hulle gedagtes te organiseer en te lei sodat hulle die regte rigting sal neem en absolute duidelikheid sal bied vir mense. Die wil vir Waarheid moet egter teenwoordig wees, mense moet nie bloot argumenteer ten einde hul eie menings af te forseer nie, maar ter wille van die Waarheid self, want dit waarborg My teenwoordigheid, net soos Ek beslis My afstand sal hou as 'n geestelike gesprek gemotiveer is deur suiwer wêreldse belange, waar dus, in die teenoorgestelde geval, die debatteerders se uiteindelike doel is om My te verdring, mense se geloof te skud en aan hulle te bewys dat daar geen verband is tussen hemel en aarde en tussen mense en hulle Skepper nie en waar geestelike dinge bespreek word, maar net in My teenstander se sin. Dit is waar hy teenwoordig sal wees en mense se gedagtes verwar, sodat hulle almal duidelikheid in hul denke sal verloor en nooit in staat sal wees om die Waarheid te vind nie. Waar Ek erken word, is waar Ek vertoef, waar Ek egter verwerp word, is waar My teenstander vertoef en die resultate van 'n geestelike gesprek sal dienooreenkomstig wees. Tog sal mense baie baat indien 'n persoon wat aan My toegewy is, deelneem aan 'n opponerende gesprek, wie Ek Self kan ondersteun en deur wie Ek Self kan praat om mense te onderrig en hulle te lei uit hul verkeerde gedagtes. In daardie geval is My teenwoordigheid nodig en ook moontlik, want daar is 'n opnamehouer waarin Ek My Gees kan laat invloei. Dan sal 'n geestelike stryd ontstaan, 'n stryd van die lig teen die duisternis, waaraan mense deel kan neem en die sukses van sodanige gesprek sal afhanklik wees van die wil vir die Waarheid. Ek sal diegene seën wat toelaat dat hul gedagtes in die geesteryk dwaal, want slegs hulle sal in staat wees om die Waarheid te hoor, indien hulle dit ernstig begeer. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205