BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 127

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

God as Mentor - Hy laat Homself vind 3987 Ek kom nader aan enigiemand wat My soek en neem deel aan sy denke, d.w.s. die krag van My Gees maak kontak met die geesvonk in die mens en verenig met hom vir die duur van sy geestelike aktiwiteit ten opsigte van My. Dan sal mense se denke korrek wees, want My Gees sal dit in orde bring en dit lei, en dus kan alle vrae geestelik gevra word, - óf die persoon 'n antwoord vir homself wil hê óf vir gesprekke met ander mense, hy sal die korrekte antwoord ontvang, omdat Ek Self as 'n Mentor met diegene bly wat op soek is na My. Ek weet eintlik werklik die beste tot watter mate mense na My streef en daarom hanteer Ek elke persoon anders, afhangende van sy begeerte en die nakoming van die voorwaardes wat My Gees in staat stel om te werk. Dit sal dikwels lyk asof Ek mense onbillik behandel, indien die poging van een persoon nie uiterlik sigbaar vir sy medemens is nie. Iemand wat in afsondering onttrek, hoef nie sy strewe te vertoon nie, alhoewel dit vir hom makliker sal wees om kontak met My te maak, en hy kan dus 'n ywerige student van My wees, terwyl sy medemens nie in staat is om innerlik te sien nie, as gevolg van gebrek aan oefening, en dus nie in staat is om My sagte stem te hoor nie. In daardie geval is sy verbinding met die wêreld te sterk en die struikelblok moet eers verwyder word as hy My wil vind en My stem wil hoor. Die gees in die persoon is nie geïnteresseerd in die wêreld nie, dit wil net kontak maak met die Vader-Gees. Om hierdie rede kom Ek nader aan enigiemand wie se hart My begeer, en Ek laat My vind deur enigiemand wat My soek, want die liefde is in almal wat My soek, en daarom verlang hy na My, die primêre bron van liefde. Hy sal inderdaad sy doel bereik om vir ewig met My te verenig, want almal wat in liefde leef, is in My en Ek in hulle. Hy sal My teenwoordigheid voel, omdat Ek My laat vind deur iemand wat My soek. So sal hy ook bewus wees van My teenwoordigheid en dus reeds gelukkig wees op aarde. Vanaf hierdie oomblik het die wêreld niks meer om hom te bied nie, want hy wil ander goed hê, geskenke wat hom aangebied word deur My Liefde in die vorm van My Woord wat hy óf geestelik óf hoorbaar sal waarneem en wat die kosbaarste geskenk is wat hy op die aarde kan kry, omdat dit afkomstig is vanuit die geesteryk, want dit is My stem wat hy hoor, die stem van die Vader wat met sy kind praat. Enigiemand wat 'n lewe van liefde op aarde leef, is inderdaad 'n geseënde wese, want hy sal nooit ooit nodig hê om My weer te mis nie, want Ek sal hom deurdring met My Krag van liefde en hy sal kennis in oorvloed ontvang. Dan sal die gees in hom in staat wees om homself uit te druk en gehoor en verstaan word, sy siel sal een word met die gees, en die liggaam ondergeskik maak, sodat die substansie hulself ook kan vergeestelik so lank as wat dit die siel se omhulsel op die aarde is. Ek trek alles na My toe wat by My aanpas deur hom in liefde te omvorm. Daar sal nie meer skeiding of kloof tussen My en die persoon wees, sodra hy 'n lewe van liefde lei nie. Dan sal Ek naby aan hom wees en te alle tye toeganklik, dan sal hy altyd en vir ewig in staat wees om My Woord te hoor, hy sal met My kan kommunikeer deur te onttrek uit die wêreld, deur innerlik te kyk en te luister na My stem. Hy sal nie meer nodig hê om My te soek nie, want hy het My gevind en sal homself nie weer van My distansieer nie, want My nabyheid maak hom gelukkig, My Woord is die grootste saligheid vir hom, omdat 'n oorvloed van krag en lig in hom stroom en van My teenwoordigheid getuig. Soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word. Kommunikeer geestelik met My en julle sal My antwoord hoor, julle sal volwasse word en veilig die doel van die salige vereniging met My bereik. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205