BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 129

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Kommunisme 3995 Soos gesien vanuit die kommunistiese oogpunt, behoort daar geen verskille in eksterne lewensomstandighede, of in die lewenstyl van die individu te wees nie. Dit kom egter nie ooreen met die Wil van God, wat Self vir menigvuldige verskille in die lot van mense voorsiening gemaak het nie. Mense moet daarna strewe om te sien dat hul medemens ook kry wat hulle self besit en wat hulle gelukkig maak, maar dit moet te alle tye aan die individu oorgelaat word om die gebod van naasteliefde te interpreteer. Hy moet nie gedwing word om sy eiendom te deel nie, ook mag sy eiendom nie andersyds van hom vervreem word indien hy dit regmatig verkry het nie. Daar sal altyd verskille in grootte van besit wees en dit sal so bly, solank die werkkapasiteit van mense en hul bereidheid om te werk, verskil, en dit kan nooit dieselfde wees om die vrye ontwikkeling van die individu nie te beperk nie. Dit sou ’n wêreld van eentonigheid gewees het as God nie onderskeid in Sy Skepping gemaak het, en hy nie die mens die kapasiteit gegee het om sy lewe volgens sy wil en krag te vorm nie. Aangesien albei toepaslikheid moet vind, is dit die doel van die aardse lewe. Die wil van mens kan hom in verskillende rigtings openbaar; die lewenskrag wat na die mense stroom kan verskillend gebruik word, aangesien God dit ook in verskeidenheid verdeel. Gevolglik moet mense se handelswyses ook verskillend wees, soos begryplik ook hul wêreldse sukses. Verskillende lewensomstandighede ontwikkel hieruit, omdat dit staatmaak op die menslike bestaan. Elkeen moet natuurlik daarna strewe om te sien dat geregtigheid geskied in alle dinge rakende ander mense, maar dit beteken nie absolute gelykheid nie. Aangesien daar verskille in sukses is, spoor dit verhoogde aktiwiteit aan en aktiwiteit is altyd voordelig, terwyl die drang na aktiwiteit onmiddellik verdwyn indien sukses nie daarop gaan volg nie. Ongebruikte lewenskrag is ’n teken van stilstand of selfs agteruitgang vir die mens, asook vir die ontwikkeling van die gebonde gees in die materie. Ononderbroke aktiwiteit waarborg ononderbroke opwaartse ontwikkeling. God laat daarom toe dat die lot verskillend uitgeleef word om die individu se dryfkrag na aktiwiteit te verhoog, aangesien hy oor die algemeen die mensdom verskillend voorsien het van aardse goed, vermoëns en wêreldse sukses. Kommune lewe behoort ook die gedagte van liefde vir die medemens te wek en dit moet aktiwiteit aanspoor. Maar sodra mense prober om lewensomstandighede gelyk te maak deur van een te neem om aan ‘n ander te gee, sodra mense prober om alle verskille uit die weg te ruim, word die drang na ywerige aktiwiteit onderdruk, net soos regverdige denke en optrede bevraagteken word, want die mense word dan nie meer volgens verdienste beoordeel nie, maar die mense wat onbruikbaar geword het weens hul houding of luiheid, ontvang in gelyke maat. Daar moet verskille wees; daar moet hooggeplaaste en neergeslane mense wees, sodat die “dien die medemens uit liefde” tot uitvoering kan kom. Daar moet rykdom en armoede wees, anders sal die mensdom geen strewe hê nie en die wil tot aktiwiteit sou tot ‘n minimum daal. Skaarste en ellende van die individu kan slegs deur Liefde verlig word en nooit deur ‘n aksie wat tot baie mense uitgebrei word met die doel om lewensomstandighede gelyk te stel en gelyk te maak, wat nooit ‘n seën vir mense kan wees nie. Inteendeel, dit sal ook gelyk wees aan inmenging in die Goddelike Planne van die menslike Lot, waarmee die mense nooit sal slaag nie, omdat selfs waar gelykstelling op ‘n wêreldse basis bereik sal word, sal God die individue verhoogde eise gee, of die mense se wil tot skande maak met dit wat hulle wil implementeer, indien dit nie in ooreenstemming met die Goddelike Wil is nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205