BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 134

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Kindskap van God - Eenwording van Jesus Christus met God 4008 Die geestelike doel van die mens moet die verkryging van die kindskap van God wees, want hy het die moontlikheid om gedurende sy lewe op aarde tot 'n uiters helder ligwese te omvorm en om die aarde in volle eenheid met God te verlaat. Dit is die eenwording met God wat Jesus Christus ook op aarde bereik het en wat alle mense kan bereik, wanneer hulle in volle erns daarna streef. Dit gaan nie oor die krag van 'n mens nie, dit vereis net 'n sterk wil om so te lewe soos Jesus Christus op aarde geleef het, naamlik in onselfsugtige liefde vir die naaste. Jesus het onselfsugtige naasteliefde aan die mense verkondig en dit is en bly die kern van die Christelike leer. Dit is die inhoud van die evangelie wat Sy dissipels in die wêreld moes verkondig. Die gevolg van 'n Christelike lewe in liefde is iets onvergelykbaar heerlik. Die mens het dan 'n kind van God geword, Sy erfgenaam, en verkry dan alle regte van die Vader. Hy kan net soos Hy skeppend en vormend aktief wees en sy krag in die hoogste geluksaligheid gebruik, wat deur die innige band met God vervul word. Daar bestaan wel ontelbare grade van geluksaligheid, van lig en krag. Afhangend van die graad van rypheid, bevind die siele hulle in 'n geluksalige toestand, as hulle ontvangers is van lig en krag, wie eens in die ligryk opgeneem sal word. Maar nog oneindig meer geluksalig is 'n kind van God, want hy het die graad van volmaaktheid bereik, wat die innigste nabyheid en verbinding met God toelaat. Hy voel nie meer van Hom geskei nie, hy voel één met Hom en het tog die bewussyn van sy individuele bestaan. Hy besit wel nog sy vrye wil, maar die het hom volledig by die wil van God aangepas. Dit is 'n geluksalige toestand van samesyn, 'n voortdurende begeer en gee van die Liefde van God. Dit is die mees geluksalige harmonie, naamlik om onvermoeid gelukkigmakend werksaam te wees en ewigdurend opwaarts te strewe. Want die volmaaktheid het geen grense nie en voortdurende strewe behoort ook tot die geluksaligheid, omdat dit nooit sonder resultaat sal wees nie. En hierdie hoogste graad van geluksaligheid kan die mens al op aarde bereik, indien hy ernstig wil. Maar slegs weinig mense streef daarna. Slegs weinig mense neem die lot gelate op wat aan hulle opgelê is om binne 'n kort tyd volwasse te word, want ten spyte van ywerig werksaam te wees in liefde, moet die siel gesuiwer word deur leed, indien sy die lig in alle volheid in haar wil opneem. Sy moet op aarde stry en baie leed en ontbering verdra. Sy moet die weg gaan wat Jesus op aarde gegaan het, deur lief te hê en lyding te verduur. Sy moet haar kruis dra tot die einde toe. Dan sal die siel saamsmelt met God. Sy sal één word met Hom. Sy sal Sy kind wees en bly tot in alle ewigheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205