BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 145

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Uur van die dood - Verklaring vir lyding 4033 Julle weet nie hoe julle einde sal wees nie en daarom moet julle elke dag die Barmhartigheid van God aanroep, sodat julle dit mag ontvang in die uur van julle dood. Selfs as julle leef volgens die wil van God, kan julle einde moeilik wees indien dit moet dien om julle geheel en al te reinig en vir ewig te bevry. God se Wysheid en Liefde gaan uit na julle tot in die laaste uur op hierdie aarde en as julle siel nog vatbaar is vir verandering, word julle nog geleentheid daartoe gegee in die uur van die dood. God gee daarom aan toegewyde mense groot liggaamlike lyding, waarvoor die mense geen verklaring vind nie, omdat hulle die liefde van God nie daarin kan sien nie. Tog is dit die liefde van God wat die leed oor mense laat kom, omdat leed die beste middel is vir die siel om binne ‘n kort tyd ’n graad van volwassenheid te bereik wat haar dan in die hiernamaals toelaat om met lig deurstraal te word, en die siel sal haar Skepper dank wanneer sy vrygeword het en God se liefde en erbarming besef. So moet alle lyding as ‘n bewys van God se liefde gesien word en selfs die einde sal geluksalig wees wanneer dit met leed gepaardgaan, ook al lyk dit nie so nie. Die siel sal haar dan wel met pyn van die liggaam losmaak, maar styg egter dadelik op na die ryk van die salige geeste. Sy verlaat, nie alleen liggaamlik maar ook geestelik, die aarde en neem ook die volmaakte substansies van die liggaam mee, want elke graad van lyding op aarde los die omhulsel op wat die siel nog omsluit. Salig is die mens wat hom nog op aarde totaal kan vrymaak van die onvolwasse gees, want hy het die aardse lewe tot verlossing benut en hy sal hom ook nie meer teen die wil van God verset nie. Hy sal in die doodsuur wel worstel om die vrede van sy siel, maar nooit die liggaamlike lyding as onregverdig sien nie. Sy siel ken die verloop, dat daar ook aan die liggaamlike leed ‘n einde sal kom en dat die siel uit die leed voordeel trek, ook al is sy nie meer in staat om insig aan die liggaam gee nie. Die liggaam laat egter die siel los sodra hy die byna bereikte volmaaktheid van die siel voel, omdat sy opdrag vervul is om die siel ‘n blyplek te kon gee. Die uur van die dood kan vir julle almal moeilik wees, dit kan vir julle egter ook ‘n sagte ontslaap wees en julle sal dan in die ligryk ontwaak, wanneer julle geen leed meer nodig al hê nie, wanneer die siel haar reeds op aarde met God verbind het en Hy haar nou huis toe bring in Sy ryk, in haar Vaderhuis, om haar salig te maak. Julle weet egter nie hoe julle einde is nie, bid daarom tot God om erbarming. Bid tot Hom vir Sy genade en krag indien God vir julle nog lyding nodig ag en julle sal ook die uur van die dood kan verdra. Slegs die liggaam sal ly, die siel sal egter vol vreugde die liggaam verlaat en opwaarts vlieg na die gebiede van die lig. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205