BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 15

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Lot van die siel word deur haar begeertes bepaal 3694 Julle sal ontvang wat julle begeer. Ek sal julle altyd gee wat julle verlang, min of meer waarneembaar vir julle, maar as julle wense blykbaar nie op aarde toegestaan word nie en julle dit nie opgee nie, sal dit in die geestelike koninkryk aan julle toegestaan word. Julle sal selfs materiële goedere ontvang, maar dit sal julle pynig totdat julle verander en julle begeertes na geestelike rykdom draai, of indien julle koppig is, dan tot julle weer in die hardste materie gebind sal word, sal dit wat julle weier om op te gee, vir julle as uiterlike vorm dien. As Ek egter aarsel om julle begeerte te vervul, sal dit slegs wees weens My diepe liefde vir julle, omdat julle, as My lewende skeppinge, daardie besondere begeerte moet oorwin om geluk te bereik. Maar indien julle verlange geestelik van aard sal wees, indien dit van toepassing sal wees op ewigheidswaardes wat ontstaan het uit, en lei na, die geestelike koninkryk, sal Ek nie aarsel om vir julle te gee wat julle begeer nie, omdat Ek altyd en ewig geestelike rykdom sonder voorbehoud sal skenk aan elkeen wat vra daarvoor. Hierdie soort verlange is vir My aangenaam en stem ooreen met die rede en die doel van die aardse lewe, dit is die doel wat julle op aarde moet bereik, om na My koninkryk te streef. So berei julle wil altyd sy eie lot in die hiernamaals; julle sal ontvang waarna julle streef, maar julle sal nooit oningelig bly oor dit waarna julle moet streef om geregtigheid te laat geskied aan My wil, en ewige saligheid vir julleself te verwerf nie, maar julle het ‘n vrye wil. Selfs die duidelike weiering om julle wense toe te staan, forseer nie julle wil nie, aangesien julle nietemin vry bly om aan julle begeertes vas te hou, of dit te verander na ‘n ander doel; maar, uiteindelik sal julle begeerte beslissend wees vir welke beloning julle sal ontvang. Die tyd op aarde is kort en deur te weier om dit aan julle te gee wat julle begeer, bied Ek slegs aan julle die geleentheid om julle gedagtes te verander, omdat My Liefde julle wil help om salig te word. Daarom sal niemand kan kla op die laaste dag, die dag van Oordeel, dat hy ontvang het wat strydig was met sy begeerte nie. Enigeen wie se gedagte na die gees gerig is en daarom My as Hoogste Gees van hemel en aarde begeer, sal in die geestelike koninkryk aanvaar word; Enigeen wie homself nie kon bevry van die koninkryk van materie nie, omdat sy wil van My afgekeer was en hy daarom swak was, sal verban word in die koninkryk van materie. Slegs die wil is beslissend, omdat die krag om julle wil uit te voer tot elkeen se beskikking is en Ek sal elkeen helpend bystaan wanneer Ek net die geringste verandering van sy wil opmerk, maar geen mens sal teen sy wil na ‘n koninkryk gelei word as dit nie met sy diepste begeerte ooreenkom nie. Daarom is die betekenis en die doel van julle aardse lewe om julle wil te verander, om dit te onttrek van aardse materie en dit na geestelike waardes te laat neig en Ek sal geen pleidooi om hulp weier nie, Ek sal julle krag in oorvloed gee sodat julle julself ten volle kan bevry en die geestelike koninkryk sonder laste kan binnegaan om geluksalig te word. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205