BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 150

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Aankondigings deur sieners en profete 4045 Wat Ek vir julle mense deur sieners en profete laat verkondig, moet ernstig opgeneem word. So is My Wil en wanneer julle My Wil vervul, neem dan nie lou en onverskillig aan wat My Liefde julle bied nie. En julle is onverskillig wanneer julle My woord wel aanhoor, maar nie julle lewe inrig ooreenkomstig My voorsegging nie, wanneer julle nie ernstig ‘n verandering van julle wese nastreef en My gebod van die liefde nakom nie. Deur My aankondiginge wil Ek julle waarsku teen ‘n nuttelose lewe, Ek wil julle aanmaan om die tyd wat nog oor is, vir julle te benut tot aan die einde, wat naby is, Ek wil julle aanspoor om geestelik te strewe en al julle gedagtes geestelik te stuur, sodat julle heeltemal volmaak kan word gedurende die tyd wat julle nog op aarde gaan vertoef. As julle egter My woord, My profesieë nie ernstig gaan opneem nie, laat julle al My aanwysinge by julle ore wegsterwe en My aanmanings en waarsku- wings was tevergeefs. En wanneer die uur sal kom waarop julle weggeroep gaan word, sal julle slegs op ‘n geringe getuienis van ‘n goeie lewe kan aanspraak maak, want julle het op aarde gefaal en My Liefdevolle Vaderhand nie aangegryp toe dit vir julle aangebied was nie. As julle ‘n geestelike begeleier het, sal julle julleself ook onvoorwaardelik aan hom moet toevertrou, want hy lei julle seker korrek. Maar nou in die eindtyd wil Ekself julle Leier en Begeleier wees en as julle maar ‘n bietjie vertroue aan My wil skenk, hoef julle waarlik nie meer self vir julleself te sorg nie, nóg liggaamlik nóg geestelik, want die sorg neem Ekself oor en julle sal slegs daarop moet let dat julle voortdurend krag van My in ontvangs sal neem, wat julle die weg hoër op sal verseker. En hierdie krag kan slegs na julle toe kom in die vorm van My woord. As julle julleself nou deur die woord op hoogte stel van wat gaan kom, is dit ‘n baie groot barmhartigheid vir julle, want julle het nou die moontlikheid om My geneentheid vir julle te verwerf deur ‘n regte lewenswandel, in so ‘n mate, dat Ek nooit meer van julle sal weggaan nie, dat Ek julle sal vasgryp en hoër optrek. Maar nou laat Ek dit baie dringend weerklink, omdat julle nie meer ‘n lang tyd oor het om julle siele te verander nie. En daarom kom Ek met elke open- baring, met elke kennisgewing, nader na julle toe en roep julle en as julle die stem van die Vader herken, sal julle ook gevolg daaraan gee, julle sal net soos verdwaalde skape let op die stem van die goeie Herder, julle sal Sy roep in ag neem en dit sal julle grootste wins wees. Maar wie geen ag sal slaan op My stem nie, sal ook moeilik verbinding met My kry en as die oomblik van die einde nou gekom het, sal hy swak wees en sy blik nie na die hemel rig nie, omdat hy nog te veel aan die aarde gebonde is. En dit wil Ek van julle afwend, Ek wil julle help en stuur aan julle daarom steeds weer My woord uit die hoogte en tesame ook die motivering van My woord, sodat julle dit steeds ernstig sal neem, sodat julle dit sal hoor en lees waartoe julle meer geleentheid gegee word. Glo My woord, glo dit, dat daar nie baie tyd meer oor is tot aan die einde nie, sodat julle in alle erns ‘n begin kan maak met die arbeid aan julle siele, omdat daar nog baie barmhartigheid vir julle voortvloei, want die tyd is baie ernstig en dit is dringend nodig, dat julle dink dat die einde julle gaan verras en julle geen tyd meer het voor julle eintlike einde op die aarde nie. Luister na My en glo My woord en dit sal julle altyd en ewig met krag vervul. Ek sal Myself oor julle kan ontferm, sodra julle My sal soek in julle gedagtes. En julle sal al die moeilike dinge kan baasraak, omdat dit My Wil is dat baie krag aan diegene toevloei wat hulle geloof aan My Mag en liefde bewaar en Ek help hulle om geestelik vooruit te gaan. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205