BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 152

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Sonde teen die Gees 4053 Dit moet as ‘n sonde teen die Gees beskou word wanneer die mense die woord, wat deur My vir hulle aangebied word, as waarheid insien en dit tog nie wil aanneem nie, d.w.s. My dienaars op aarde ignoreer of geen waarde daaraan heg om My Woord te ontvang nie. Dit is ‘n besondere genade wanneer My Woord aan die mens oorgebring word, want dit is die brood wat uit die hemele kom en sal daarom ook ‘n besondere uitwerking op die menslike siel hê. Dit word gegee deur die Stem van die Gees, dit is My Gees, Wie Hom met die Geesvonk in die mens verbind. Dit is die hoogste geestelike goedere, ‘n genadegawe van ondenkbare waarde en dit moet met dank ontvang word en ook as ‘n kosbare genadegawe gewaardeer word, deur hom wat dit as ’n geskenk van My insien. Wie hulle deur hierdie waarheid aangeraak voel, sal moet erken dat dit volgens sy inhoud waardevol en van Goddelike oorsprong is. En begryplikerwys sondig so ‘n mens teen die Gees, wanneer hy My Woord onverskillig aanneem, wanneer hy hom daarteen verset om die inhoud vir hom tot geestelike eiendom te maak, deurdat hy daaroor nadink en standpunt inneem teen die inhoud, want Ek Self het hom genader en hy skenk geen aandag aan My nie; Ek het aan sy deur geklop en verlang om binnegelaat te word en hy neem My nie op nie. Ek spreek tot hom en hy luister nie na My nie, Ek bied hom brood en wyn aan, My vlees en My bloed, en hy wys dit af wat vir hom verkwikking en versterking moet wees vir sy lewensweg op aarde. Wie Ek eenmaal naby gekom het, sonder om aangeneem te word, sal baie lank moet worstel voordat hy weer hierdie genade ten deel sal val, hy sal nie maklik weer deur My uitgenooi word vir die Avondmaal nie, want hy het My eerste uitnodiging nie aangeneem nie. Die sonde teen die Gees weeg uitermate swaar, want dit kan ‘n totale gebrek aan insig tot gevolg hê; dit kan die mens volledig verblind in die gees, omdat Ek dan van hom die vermoë tot insig wegneem, wanneer hy eenmaal trag om die lig uit te doof deur sy weiering, omdat hy wel die skynsel van die lig waargeneem het en tog nie die weg gegaan het wat vir hom helder verlig was nie, omdat hy liewer op die ou weg wou vêrder gaan, waarvan Ek hom wou afhaal ten einde op die regte weg te lei. Wie die werksaamheid van die Gees kan insien, het ook die verpligting om kennis te neem van die inhoud van die kennisgewing, wat afkomstig is vanuit My ryk, want Ek laat die mense op aarde waarlik kosbare kennis verkry en as geglo word dat die geestelike goedere van My afkomstig is, moet dit ook waardeer word as ‘n Goddelike geskenk, dit moet vol vreugde ontvang word en oral heen versprei word, sodat ook die medemens, wat nie in staat is om self die stem van die Gees in hulle te verneem nie, in die seën van My openbarings kan deel. Wie dit as My geskenk in ontvangs neem, sal geseënd wees, want hulle ontvang My en sal voortaan in My genade bly. Ek sal nou by hulle wees en My teenwoordigheid sal hulle verseker van voortdurende leiding, voortdurende hulp in elke nood en ’n mate van genade, wat hulleself deur hul liefde tot My kan vergroot en sal op aarde sekerlik hulle doel bereik, sodat hulle hulself kan omvorm tot ligwesens, omdat My Woord hul tegelykertyd krag sal verskaf, om welke rede elke mens wat teen die Gees sondig, begryplikerwys leeg heengaan. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205