BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 153

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Deurgee van die Goddelike woord aan die nageslag op die nuwe aarde 4054 Dit sal maar ‘n klein groepie wees wat My koms sal verwag, voordat die laaste oordeel sal kom. Slegs weinig mense sal daar wees wat Ek as Myne sal kan tel, wat in geloof sterk sal bly en My sal bely voor die wêreld en daarom vervolg sal word, sodat hul selfs vir hulle lewe sou moes vrees, as hulle oog nie geestelik gerig en hulle denke nie geestelik gesind was nie. Hierdie klein gemeente sal weet van die einde en sal My met ‘n diepe geloof verwag, en daarom sal hulle ook die tyd van nood in standvastigheid verdra en sal Jesus bely voor die wêreld as Seun van God. Daarom sal Ek hulle wegneem en aan hulle ‘n paradysagtige woonplek gee, totdat hulle die nuutgevormde aarde weer mag betree. Hierdie klein kudde het die opdrag om My Woord te verkondig aan hulle nakomelinge, sodat dit weer onvervals aangebied sal word soos wat Ek dit vir die mense gegee het en so, as fundamentele leer van die Christendom, ook op die nuwe aarde moet bly. Want Ek sorg ook vêrder vir die wat Myne is en Myne is slegs die wat hulself by My wil voeg, die wat probeer om na My toe te kom en wat daarom ook liefdesdade verrig, want die verlange na My is reeds die uitdrukking van hulle liefde wat hulself uitgee in die liefde tot die naaste. Hulle vervul op hierdie manier My gebod en aan hulle sal Ek ook My Woord bring, direk of indirek. En My woord bevat die leer wat Jesus Christus op aarde gepredik het omdat Hy met My Gees van Liefde deurdring was, want die mens Jesus het die vereniging met My reeds op aarde verkry. En omdat die mense op die nuwe aarde ook tot hierdie vereniging met My moet kom, moet hulle oor die leer van Christus onderrig word. Sodoende moet die reine waarheid, wat nou uit die Hemel vir die mense aangebied word as My Woord, deurgegee word op die nuwe aarde, waar dit in totale diepte en wysheid erken sal word as ‘n boodskap uit die Hoogte en as direkte onderrig van God. Daarom sal dit vir ‘n lang tyd die fundamentele leer bly, totdat die mense weer materialisties word en weer sal dink dat hulle My Woord moet verbeter en verander. Dit sal dan weer die oorsaak wees dat hulle hulle insig sal kwytraak en hulle geestelike kennis verduister sal word. Dit sal My egter weer laat besluit om My Woord na die aarde te bring. Maar tot dan sal My Woord onvervals bly en verspreiding vind en elke Woord sal as gawe van My erken word. Die mense sal My liefhê en My dien en hulle sal mekaar liefhê en gelukkig wees op aarde, want hulle sal dan in voortdurende verbinding met My lewe en daardeur lig en krag ontvang. En My nabyheid sal hulle so laat voel dat hulle sterk en wys sal word, soos wat Ek beloof het. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205