BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 156

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Hel - Geoordeelde materie 4062 Solank die gees in die vaste vorm gebonde is, kan daar van geoordeelde materie gepraat word. Van die siel, waaroor regspraak was, want sy is verban deur die besluit van Hom, van Wie sy eens as krag uitgegaan het. Geoordeelde materie is gevolglik alles wat gedurende oneindige lang tydperke nog geen wesenlike verandering of oplossing ondergaan het nie. Wat dus in 'n sekere sin nog geen lewe verraai nie, want die daarin gekluisterde gees is totaal kragteloos en ly ontsettende kwellinge, omdat sy haarself nie kan red nie, en dit is 'n beklaenswaardige toestand. Dit is 'n toestand wat as hel bestempel kan word, wat vir die wese ewig duur en eers sal verbeter wanneer die wese op die lig sal afstuur, dit wil sê wanneer die ondersteuning wat haar aangebied word, nie meer afgewys sal word nie. Dit is die omgewing wat die wese onuitspreeklik kwel, want sy bevind haar in die diepste duisternis, die materie hou haar gevange. Sy is gekluister en sal des te langer volhard in haar weerstand teen God en sal steeds kragteloser word, want die Krag van God se Liefde ontbreek by die wese, wat haarself vêr van Hom hou, en die ontbrekende Krag van God se Liefde werk Haarself uit in voortdurende verharding. En so word die gevangenskap van die gees nie verdraagliker met die loop van tyd nie, maar eerder erger, behalwe as die wese tog sal terugkeer na God, van Wie sy haarself eens in vrye wil verwyder het, ofskoon die moontlikheid aan haar gegee was om nader aan Hom te kom. Hierdie toestand van die verharding van die materie begin, wanneer God Sy Krag van Liefde van die gees onttrek. Omdat die wese nou eenmaal sy oorsprong gehad het in die Krag vanuit God - en omdat al die goddelike geluksalig is, maar 'n toestand van smart onsalig is - so kan dit wat van God verwyder is, dus as hel beskou word, want dit is totaal in stryd met die oertoestand en die bestemming van die wesens wat van God uitgegaan het, alhoewel by hulle in die vêrste verwydering van God, die ek-bewussyn ontbreek, maar sal hulle tog elke kwelling voel. Maar die insig ontbreek by haar, want dit is die onvermydelike gevolg van dit wat van God verwyder is, waarin die wese haar bevind. Gevolglik is ook 'n verandering van haar toestand - 'n verbetering van haar situasie - 'n kwessie van eindelose lang tyd. Dit sal 'n ewigheid vir die gekluisterde gees wees en daar sou nooit 'n verandering kon intree as die wese dit alleen te weeg sou moes bring deur haar wil nie. Want hierdie siel is tot op die uiterste verswak en ervaar geen impuls, indien daar geen hulp van die kant van die Goddelike Barmhartigheid aan haar gebied sal word nie. Dit sal onvermydelik gebeur, maar watter tye God nodig sal hê om die gees wat aan Hom wederstrewig is, daartoe te bring om haar weerstand op te gee, kan nie deur die mense op hierdie aarde besef word nie. God se Barmhartigheid laat egter nooit enige van Sy skepsels heeltemal val nie, want hulle het uit Sy Liefde voortgekom, en die Liefde van God hou nooit op nie. Materiële skeppings is 'n voortdurende bewys van God se Liefde. Hulle is 'n uitdrukking van Sy diepste Erbarming en terselfdertyd 'n teken van Sy Geregtigheid, asook die groot Skuld van die sonde teen God wat 'n straf vereis, 'n boetedoening van die sondeskuld is. Weer kan die begrip "ewige tye" van toepassing wees, want 'n mens kan gedurende sy leeftyd geen vergaan of verbrokkeling of verandering van sekere skeppings vasstel nie, en hierdie is dit wat die gees, wat veroordeel is tot die hel, in sigself bevat. En tog breek eens, ook vir die hardste materiële skeppingswerk, die tyd van oopbars aan, wat die gekluisterde geestelike wese sal vrylaat. Eens sal die Barmhartigheid van God groter wees as Sy toorn, en eens sal ook die gees weer begin met ’n positiewe ontwikkelingsproses. Eens sal die kwellinge van die hel afneem. Dit sal minder word, soos wat die verskuldigde boetedoening aan die Geregtigheid van God volbring is. Dan tree die Liefde van God weer in werking en Sy hef die diepste gevallenes weer tot Haar op, want die Liefde van God skyn oor alles. Die Liefde van God laat geen ewige verdoemenis toe nie. Vir die Liefde van God bestaan daar geen voortdurende skeiding van Hom nie. Want Hy verlang na sy skepsels en Hy sal hulle nie opgee nie, maar poog om hulle gelukkig te maak, omdat hulle van Hom is en sal bly tot in alle ewigheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205