BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 161

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Berou van die siel in die Hiernamaals –geen kindskap 4081 Vir die siel in die hiernamaals is dit ’n vreeslike las om bewus te wees van haar skuld aan haar situasie en om beroof te wees van elke moontlikheid om uit eie krag haar toestand te verander. Om egter bewus te wees van haar skuld, gebeur eers wanneer daar ’n verlange kom na verbetering. Voorheen was sy nie geïnteresseerd nie, het geen moeite gedoen om opwaarts of na benede te gaan nie, sy het slegs maar ‘n kwelling sonder weerga ondervind en was volledig willoos, totdat daar vir haar, deur die hulp van ligwesens wat haar in vermomming nader, weer ‘n moontlikheid ontstaan om met ander siele saam te kom, en dan ontwaak daar in haar die drang om in ‘n ander omgewing te kom, in die geloof dat sy dan aan haar toestand van kwelling kan ontsnap. Dan word dit eers vir haar duidelik dat sy dit moet inhaal wat sy op aarde versuim het, dat sy liefdesdade sal moet verrig. En nou sien sy haar nuttelose lewe op aarde in, en die spyt oor die vele onbenutte geleenthede sal buitengewoon groot wees. Met goeie wil sal sy spoedig ‘n verbetering bemerk, want sodra sy berou voel, benut sy elke geleentheid om in liefde besig te wees teenoor die noodlydende siele, want ‘n siel wat verhard is, keer haar meer na benede en voel ook nooit berou oor haar eie skuld nie, omdat so ‘n siel deur beïnvloeding van bose kragte nooit haar onreg kan insien nie en gevolglik ook geen spyt kan voel nie. Die siel is eers in staat tot opwaartse strewe wanneer sy haar skuld besef, en dan begin die werke van liefde, wat haar van krag sal voorsien om te verbeter. Haar medelye met die siele wat, soos sy, ’n toestand van kwelling moet verdra a.g.v. hul skuld, het ’n opwelling van liefde tot gevolg, wat dan veroorsaak dat die ligwesens haar te hulp kom en hulle sal haar nie meer los totdat sy die weg omhoog gevind en gegaan het nie. Hoe meer insig die siel verkry, des te vlytiger raak sy in die hiernamaals deur in liefde werksaam te wees, sy bied hulp aan almal wat nog laer staan as sy, omdat sy die kwellinge van die siele ken en hulle graag wil help om die kwellinge te verminder. En om besig te wees in liefde, laat nou die eie wroeging swakker word en het sy nou die moontlikheid om ryper te word, en ofskoon sy ook nooit die hoogste graad kan bereik nie, naamlik kindskap van God, wat slegs deur ’n lewe in liefde op aarde verwerf kan word, sal sy tog geluksalig wees in die wete dat sy God, Wie sy nou bo alles liefhet, kan dien tot in alle Ewigheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205