BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 164

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Aanwysing op die einde - Natuurgebeure 4094 Slegs ‘n kort tydperk moet nog verloop tot aan die einde van hierdie wêreld, en in hierdie kort tyd sal Ek alle middele aanwend om julle daartoe te bring om julle siele te omvorm. Ek laat My deur die mense hoor, nog voor die laaste oordeel verwag kan word. Dus sal julle eers hierdie Woorde van My moet ontvang, voordat julle rekening kan hou met die einde, maar dit sal baie vinnig op die voorafgaande volg. Steeds weer moet Ek dieselfde vir julle aankondig, anders skenk julle te min geloof aan My woorde; steeds weer moet Ek julle mense daarop wys, omdat julle tans te min geestelik ingestel is en dus ook woorde wat julle van bo aangebied word, nie veel anders beoordeel as uitsprake van mense nie. Stem eerder met laasgenoemde saam en gee aandag daaraan, as om net onderrig te aanvaar waarvan die inhoud julle siele pas. Wat moet Ek dus doen om dit wat noodsaaklik vir julle sieleheil is, met nadruk aan julle voor te hou? Wanneer My Woord nie vermag om julle oor te haal om ‘n begin te maak met die arbeid aan julle siele nie, dan moet My Stem harder klink, sodat julle sal skrik en na My sal roep in julle angs en in die nood wat julle sal oorval in die aangesig van die einde. Ek wys vir julle met groot erns op hierdie gebeurtenis wat homself in die natuur sal afspeel, al verleen die gebeure tog net aan My Woord bevestiging van die egtheid daarvan, wat meestal deur die mense in twyfel getrek sal word. Voor dit wil Ek egter al inwerk op die harte van die mense wat ontvanklik sal wees vir My Liefde en Barmhartigheid, wat My Woord as teken van Liefde en Barmhartigheid herken en dit daarom met vreugde en dank sal aanneem. Hulle sal ‘n tweevoudige seën behaal uit die laaste teken wat sal vermaan en waarsku. Hulle sal self uitermate versterk word in die geloof en daardeur ywerig en oortuigend opkom vir My Woord en met sukses kan deelneem aan die verlossingswerk van Jesus. Die oë van alle gelowiges sal nou gerig wees op die einde, wat hulle vol oortuiging sal verwag en daarom sal hulle ook kan vasstaan in watter stryd ookal teen My, My Woord en My Ryk. Dit wil Ek bereik deur My herhaalde aankondigings voor die tyd: sodat alle mense nog ‘n laaste teken van My Liefde en medelye kan kry, ofskoon dit as sodanig maar selde herken word. Maar vir myne sal dit egter begryplik wees dat, en waarom, Ek uit die hoogte tot die mense sal spreek en daarom reken hulle elke dag daarop dat Ek My Stem sal laat klink. Ek het My onveranderlike plan en Ek sal spreek wanneer die tyd aangebreek het, wanneer julle My die allerminste sal verwag, wanneer julle dink dat Ek passief is, wanneer ‘n aardse nood skynbaar afgewend sal wees. Wat egter voorspel is in woord en geskrif, sal vervul word. Ek laat ‘n natuurgebeurtenis van ongehoorde omvang homself afspeel, wat ontelbare menselewens sal kos. En tog is dit slegs ‘n klein voorteken van die verwoesting op die laaste dag; Ek laat My nou nie sigbaar uiter nie, terwyl Ek kort voor die einde Self sal kom om myne gelukkig te maak en om hulle na My toe te roep in My ryk. Wie egter die natuurkatastrofe wat eerste daar sal wees, sal oorleef, sal ‘n oortuigende geloof verwerf, indien hy ernstig sal wees met wat dit aanbetref. En dit is My bedoeling, dat ‘n diep gelowige mens nou teenoor sy medemens alles sal verkondig en verdedig wat op die laaste einde betrekking sal hê, want dit sal nie meer lank daarna wees nie. Wanneer My stem van bo gehoor sal word, sal julle die einde met rasse skrede tegemoetgaan. Vir baie sal die laaste lewensuur al weliswaar geslaan het, met die uitbreek van die voorafgenoemde natuurkatastrofe, wat ontelbare menselewens sal eis, maar terwille van die oorlewendes kondig Ek dit aan, want hulle sal hiermee voordeel kry vir hulle siele, hulle sal leer om te glo en My as hulle Skepper en Behoeder, as Vader en Goddelike Vriend leer ken, hulle sal uit eie aandrang na My roep en wanneer hulle My duidelike hulp ondervind het, na My toe kom. Hulle sal, nadat hulle My herken het, probeer om My met ‘n liefdevolle hart vir hulself te wen en My Wil tot hulle eie maak; hulle sal My, nadat hulle My gevind het, nie meer opgee nie, inteendeel sal hulle aan My getrou bly tot die einde. Daarom laat Ek toe dat die aarde gedeeltelik getref word deur ‘n uitermate groot storm van verwoesting, sodat die denke van hulle wat oorleef, verander sal word en dat hulle hulself sal rig op My, wat na My skepsele verlang wat nog vêr van My af staan en tog My Liefde besit, omdat hulle eenmaal van My uitgegaan het en weer na My toe moet terugkeer. My Liefde verminder nie, My Liefde hou nooit op nie, Sy geld ewiglik vir die wat deur My geskape is, selfs wanneer hulle nog nie die weg na My gevind het nie. Dan wys Ek hulle steeds weer die weg en bied Myself aan as Leier aan diegene wat hulself aan My hoede toevertrou en My wil volg, sodat hulle eenmaal hulle doel bereik, sodat hulle ewig met My verenig kan wees, soos wat dit in die allereerste begin hulle roeping was. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205