BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 175

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Groot leed - Groot genade 4117 Baie groot leed is ‘n besondere genade ofskoon dit vir julle onbegryplik is, want My Liefde wil julle mense nie laat ondergaan in die roes van die wêreld nie en bring daarom oomblikke van dreigende nood oor julle om julle tot nadenke te stem. Anders sou die siel leeg vertrek en geen sukses kon wys in haar geestelike ontwikkeling nie. Leed moet altyd beskou word as ‘n middel om die mens van sy hulpeloosheid en swakheid bewus te maak, en as die leed daartoe bydra dat die siel haar tot My wend, dat sy na My toe sal kom om hulp en haar ootmoedig aan My toevertrou, is dit ryk aan seën en kan daarom as ’n geskenk van genade beskou word. Want leed lei tot My, terwyl deur vreugde van die wêreld, asook deur alle aardse genot, die teendeel bereik word. Leed laat die mense bid en sonder gebed is daar geen verbinding moontlik vanuit julleself met My nie. Sonder gebed kan die genadegawe nie aan julle gegee word nie, want gebed toon die wil en die verlange na My. Dan kan Ek die mens tegemoetkom en hom gee wat hy nodig het as vervulling van sy bede. Bly die mens egter van lyding verskoon, dan hou die liggaam aan om die gees te verwerp as hy hom aan die siel wil openbaar om die mens die ware leiding en onderrigting te bied. Dit is egter absoluut nodig vir geestelike vooruitgang, vir die bereiking van ‘n hoë graad van volwassenheid van die siel, dat sy deur die gees onderrig sal word en haar daardeur met die gees verenig. Om hierdie rede moet Ek julle egter absoluut hulp verleen met My Krag, en daarvoor moet eers gevra word, omdat die vrye wil van die mens deurslaggewend is, en lyding is die dryfkrag daartoe. Leed kan egter ook die hart verhard. Dan beweeg die mens weg en streef nie meer na volmaaktheid nie en dan is daar geen ander middel wat meer sukses sal behaal nie. Meestal lei leed egter na My toe en oor die algemeen vervolmaak die mens homself deur lyding, en dan het dit sy doel bereik. Dan moet hy My daarvoor ook dankbaar wees en dit as genade erken, want liggaamlike leed is geen blywende toestand nie en dit is buitengewoon voordelig, indien julle volwassenheid nastreef. Dan sal julle My ewig dankbaar daarvoor wees en in die toestand van bewustheid sal die aardse lewe vir julle makliker verstaanbaar wees. Julle sal dan ook weet hoe om julleself te kan help in die tyd van groot nood, want julle sal dan nie meer julle lewe alleen leef nie, maar saam met My, want julle het julleself vir My geopen deur gebed en sal dan krag ontvang wat julle weer volgens eie wil sal kan gebruik en ook sal benut vir julle geestelike vooruitgang, want dit is julle roeping. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205