BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 179

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Kruis - “My Juk is sag en My Las is lig” 4127 Neem julle kruis op en volg My na, en Ek sal langs julle gaan en dit vir julle help dra, want My Liefde sal julle nie laat ly waar Ek die leed van julle kan afneem, sonder om julle siel skade te berokken nie. Wanneer die kruis egter op julle druk, weet dan dat dit nodig is vir die rypwording van julle siele. Weet ook dat Ek op hoogte is van julle geestelike nood en trag om dit eerste op te hef, want as die uur van die dood gekom het, is die siel in groter gevaar as die liggaam. Bedink dat alle nood ten einde kom met die einde van hierdie aarde en dat die einde nie meer vêr is nie. Probeer om julle daarom so te omvorm dat die verblyf in die ligsfere vir julle verseker is, dat julle die aardse liggaam met vreugde sal afgee en dit inruil vir ‘n lewe in volle vryheid in die hiernamaals, indien julle die wilsproef op aarde deurstaan het. Hierdie lewe sal julle skadeloos stel vir alles wat julle op aarde gely het en julle sal nooit meer na hierdie aarde terugverlang nie. Hoe meer die leed op julle sal druk, des te meer sal julle die aardse lewe kan afgee en tog gelouter wees vir die geesteryk, en julle sal My ewig dank, dat Ek julle vir julle eie welsyn laat ly het. Tog troos Ek julle, dat die leed deur innige gebed (uit die hart) tot My van julle afgewend kan word, dat Ek dit van julle kan afneem as julle vol vertroue soos kinders na die Vader kom. Dan trek Ek julle lot liefdevol tot My aan en dra Ek die kruis vir julle, d.w.s. Ek vind ‘n oplossing wat gelykstaan met die vermindering van die nood. Ek maak vir julle die kruis ligter, dat dit nie meer so swaar op julle sal druk nie en julle sal dit kan dra, omdat julle die krag daarvoor van My af ontvang. “My juk is sag en My las is lig”. Ekself het julle hierdie woorde gegee, wil julle twyfel aan die waarheid daarvan? Glo dus steeds dat elke kruis vir julle te dra is, as julle maar elke las sal dra met julle blik op My gerig en as dit vir julle te swaar lyk, beskou dit as ‘n teken van My Liefde vir julle, want vir wie Ek laat ly sonder skuld, vir hulle wil Ek My Ryk al op aarde toeganklik maak, omdat Ek die rigting van hulle wil ken, hul werksaamheid in liefde op aarde en die toestand van hulle siele, wat Ek wil verhoog. Neem daarom al die leed geduldig op julle, dit is slegs vir julle beswil opgelê en julle sal nooit in dieselfde tyd julle doel kan bereik as julle verskoon bly van leed, as julle geen kruis opgelê word nie, as die aardse lewe julle die vervulling van al julle wense gee en wat ookal meer. As julle op hoogte is van My woorde, dat dit ‘n teken is van My groot Liefde vir julle, as julle dan in aardse nood beland wat julle byna aan die lewe laat twyfel, kla en mor nie, skik julle inteendeel in julle lot en dink daaraan dat julle Vader in die hemel Sy kinders waarlik geen leed sal oplê as dit nie ‘n heelwat groter seën sou oplewer vir julle siele nie, wie se vervolmaking die doel van elke mens op aarde is. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205