BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 186

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Verhouding van 'n kind tot sy vader 4153 Julle sal My eiendom word en julleself nooit weer van My afsonder nie, julle sal ’n eenheid met My vorm, julleself oorhandig aan My en julle sal niks meer begeer as My Liefde nie en wanneer julle hierdie stadium bereik het, deur afstand te kan doen van alle aardse dinge, kan julle jul lewe sonder bedenkinge prysgee, want dan het julle jul finale toets op die aarde geslaag en julle sal gereed wees vir die geestelike ryk. Maar wat het julle nodig om hierdie graad van liefde vir My te bereik wat julle vir ewig geluksalig sal maak? Jy moet die verhouding van 'n kind tot sy vader hê, dan sal jy nie niks anders begeer as om met My te verenig nie, want die kind begeer slegs om by die vader te wees, want hy voel sy vaderlike liefde en weet hy goed beskerm word daardeur. Die kind is swak en vereis beskerming en ondersteuning; hy benodig gawes wat slegs die pa se liefde aan hom kan skenk, dus hy gaan vertrouend na hom toe en vra hom vol kinderlike nederigheid en die vader sal die kind niks weier nie, omdat hy die kind liefhet. Julle moet almal voel soos My kinders en hierdie vertroue in My hê, sodat julle al jul bekommernisse, swaarkry en lyding vir My kan aanbied en dan getrou op My wag om hulle van jou af te neem, om hulle te verwyder, sodat jou lotsbestemming op aarde draaglik vir jou kan wees. En so smee julle 'n band met My, julle Vader van die ewigheid, deur julleself toe te vertrou aan My, en so voel julle so naby aan My, dat julle sonder inhibisies met My sal praat en julle sal ook 'n poging aanwend om My genoeë te verkry en daardeur weer My Liefde, en julle sal bewus wees dat julle, as My kinders, in besit is van My Liefde en hierdie bewuswording sal julle oorvloedige innerlike vrede en krag gee. En tog sal julle nie arrogant word nie, julle sal diep getrou bly en sal oorlaai word met My genade. Dan sal Ek in staat wees om in julle te werk, Ek sal met julle kan praat deur My Gees en julle sal in staat wees om My hoor. Die band met My sal tot 'n oorvloed van seëninge lei, want dan sal julle aan My behoort en Ek sal julle nooit ooit toelaat om My weer te verlaat nie. Die eenheid sal dan plaasgevind het, wat alle mense se doel op aarde moet wees, sodat hulle in staat kan wees om die koninkryk van vrede te betree, wanneer hul lewe op aarde verby is. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205