BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 189

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Kerk van Christus - Geloofstryd - Verval van mensewerk 4167 In die laaste tyd voor die einde sal gesien kan word hoeveel weerstand mense kan opwek wat aan die ware kerk van Christus behoort. In teenstelling met hulle wat mensewerk meer sal aanhang, want dit sal hulle sien uitmekaarval in die aangesig van die geloofstryd. Dit sal ‘n tyd wees waarin daar geen kompromieë sal voorkom nie, waar elkeen ‘n duidelike besluit sal moet neem, waar aan die geloofsleer tot in die kleinste getorring sal word en waarin daarom ook nadenke vereis sal word, dus waar al die uiterlike nie sal kan standhou teen ernstige kritiek nie en daarom veroordeel en verwerp sal word. Dan sal die mense eers erken hoe waardeloos die uiterlike geloof was en wat se genade en krag daar in die ware geloof lê en in ‘n innige verbinding met My, wat vry is van alle uiterlike skyn. En die mense sal iets sien inmekaarstort wat hulle as bestendig beskou het en hulle sal dan moet insien dat die geloof van hulle wat sonder dwanggebooie lewe, baie sterker is en dat hulle nader aan My staan deur hulle lewenswyse en hulle wil, wat My gedurig soek en na My strewe. En alle kerklike verrigtinge sal val onder maatreëls van hom wat sal veg teen al wat geestelik is. Daarom sal slegs die mense wat in die diepste van hulle harte na My verlang, hulself bewys, dus hulle wat My Woord aanneem en met My Woord, ook My Krag. Dan sal baie wegval wat vir die mense nou nog belangrik lyk. Hulle sal dit moet opgee en genoeë moet neem met ‘n stille innerlike inkeer, sonder uiterlike vertoon, sonder prag en praal en sonder leraars wat nie deur My verlig is nie en daarom ongeskik sal wees vir die amp van sielversorger. Hulle sal ook moet aanvaar dat My dienaars op aarde deur My Self gekies word en dit sal aan hulle opgedra word om hulle medemens te onderrig en aan hulle die waarheid te bring. Salig is hulle wat daarom die waarheid sal aanneem. Wat daarom moeite sal doen om volgens My wil te lewe en die kort tyd tot die einde sal benut vir die ontwikkeling van hulle siele. Want hulle sal standhou en volhard tot die einde toe. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205