BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 194

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Dienaars van God se oproep om te werk – Hulle taak 4174 Hoe julle My oproep sal hoor om vir My en My koninkryk te werk, hang van die toestand van elkeen van My dienaars se volwassenheid op aarde af, omdat Ek baie arbeiders in My wingerd benodig, en elkeen wat gereed is, sal ‘n taak gegee word wat hy ooreenkomstig sy vermoë sal kan doen, wat van die volwassenheid van sy siel afhang. Één persoon sal ‘n innerlike drang voel om oor geestelike dinge te praat, om mense na My te trek en sy medemens te lei in geloof en hy sal deur My geroep word d.m.v. ‘n innerlike begeerte. Ek sal hierdie taak effektief binne sy gevoelsfeer plaas en hy sal die gevoel aanvaar en voldoen aan sy innerlike begeerte. ‘n Ander persoon sal die innerlike stem hoor; hy sal die influistering van gedagtes volg. Hy sal hom nie van idees kan losmaak wat hom so sal motiveer dat hy hulle moet bespreek nie, en Ek sal hom in kontak bring met mense met wie hy oor sy gedagtes kan praat, deelneem aan geestelike gesprekke wat sy medemens sal inspireer om daaroor na te dink, en so sal hy eweneens uitgenooi word na My koninkryk. Ek sal egter ook hoorbaar praat met My dienaars, wie se besonder gevorderde toestand van volwassenheid dit sal toelaat. Ek sal hulle duidelik en verstaanbaar vertel hoe hulle vir My moet werk, waar hulle moet gaan en wat hulle moet onderrig. Hulle sal ook ‘n baie spesiale opdrag hê, en aangemoedig deur My Gees in hulle, sal hulle My Woord verkondig waar My teenstander openlik aktief is, waar misleide onderrig deur mense versprei word wat hulleself ook My dienaars noem, maar wat nog nie die suiwer waarheid van My ontvang het nie, omdat hulle weier om dit te aanvaar. Hierdie opdrag vereis ‘n spesiale vermoë, dit vereis die gawe van welsprekendheid, wat My dienaar nie hoef te hê nie, maar wat aan hom gegee sal word tydens sy diens aan My, omdat hy ‘n bepaalde graad van volwassenheid sal bereik deur toe te laat dat My Gees deur hom werk. Terselfdertyd moet die person egter verstandelik begryp wat hy, aangemoedig deur My Gees, sê. Hy sal in staat moet wees om vyandige aanvalle te hanteer en enige bewering teen My Woord te kan weerlê. Alhoewel hy inderdaad slegs die taak het om My Woord te versprei, die suiwer waarheid uit My, sal hy ook vrylik moet kan praat, aangesien debatte hulle sal voordoen wat intellektuele aktiwiteit onontbeerlik maak. Vêrder moet die omvattend ingeligte uitdagers die geestelike superioriteit van My dienaar erken as hulle gaan aandag gee aan wat hulle vertel sal word, aangesien hulle oor belangrike en diepgaande probleme sal debatteer, wat slegs deur ‘n gewekte en geestelik verligte mens, met Myself as leraar, behandel sal kan word, en daarom moet hy homself ook vol vertroue kan aanbied en nie bang wees om hulle, wat daarop roem om intelligent en goed ingelig te wees, te weerspreek nie. Hierdie dienaars sal ‘n spesiale beroep ontvang; hulle sal My stem hoorbaar in hulle verneem, sodat hulle ten volle oortuig sal wees van My Wil, en hulle dan heeltemal ondergeskik daaraan sal maak. As hulle een van hierdie leraars wen vir My en My leer, vir die absolute waarheid, wat hulle slegs van Myself, deur julle, kan ontvang, sal dit ‘n groot geestelike sukses wees, omdat hy dan weer vir die waarheid sal opkom en sy gemeente daarin sal onderrig en daardeur My Woord aan baie mense in sy suiwerste vorm beskikbaar stel tot voordeel van almal. Enigeen wat verordineer is vir hierdie opdrag, kan homself met volle oortuiging ‘n dienaar van God noem, omdat hy namens My sal praat, hy sal slegs My wil doen, hy sal deur My gelei word en sal elke stap in My teenwoordigheid neem, hy sal slegs My mondstuk wees, sodat Ek My aan die mense kan vertoon sonder om inbreuk te maak op hulle vryheid van geloof of wil. Om hierdie rede benodig Ek sulke dienaars, wat aan My toegewy is tydens die laatste dae vóór die einde, omdat werk oral en voortdurend gedoen moet word om My suiwer Woord vir mense toeganklik te maak wat met My Krag geseën is, maar wat ook direk van My af kom en na die aarde gestuur word om mense van dwaling te bevry. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205