BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 200

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

4300 Verstaan dat julle My wil sal moet vervul indien julle salig wil word. My wil is die wet van die ordening van ewigheid en as iemand teen hierdie ordening sondig, handel hy ook teen My wil. As julle nou van Myne wil wees, dan sal julle julleself ook vol oorgawe aan My wil moet onderwerp. En as dit aan julle bekendgemaak word, sal dit maklik vir julle wees om daarvolgens te handel, want Ek verlang niks meer van julle as wat julle sal kan nakom nie. Ek het julle 'n gebod gegee om mekaar lief te hê, want liefde beantwoord aan My wet van ewigheid, omdat alles uit die liefde voortgekom het en alles deur die liefde onderhou word. Hierdie wet moet dus onvoorwaardelik aangeneem word en kan ook nagekom word, omdat dit ooreenstem met die oorspronklike geaardheid van elke skepsel. Die wil van die mens moet homself slegs by My wil aansluit, dan sal hy nie anders kan as om liefde te ervaar en liefde te gee nie. Maar as hy die eie wil op die voorgrond laat tree, dan het sy eieliefde voorrang. Dan is hy nie meer onderdanig aan My nie. Hy laat My gebod buite beskouing en verwyder homself daardeur van My, omdat die krag hom ontbreek wat hy van My ontvang deur die liefde. Dit is dus 'n heel natuurlike ontwikkelingsgang, naamlik dat die mens wat vassit in die eieliefde, sy strewe na My sal opgee, of agterweë laat en ook dit wat hy tydens sy werksaamheid in liefde gedoen het. En die afwesigheid van krag, maak dat hy niks kan insien van dinge nie, dat hy 'n gebrekkige geloof verkry en in 'n steeds geringer wordende wil om in liefde te lewe. Die mens sal dan geen diepere wyshede meer verstaan wanneer die liefde by hom ontbreek nie. Hy kan ook nie werksaam wees in liefde as hy My wil nie laat geld nie, wanneer die eie wil sterker is as die gebod wat My wil bekendmaak. En dus moet ook die geestelike ontwikkeling van die mens onwillekeurig agteruitgaan, omdat hy homself nie in die ordening van My plaas nie. Dit stem nie ooreen met My ordening dat daar 'n splitsing ontstaan by diegene wat kennis het van My woord, wat dus die genade het, direk of indirek, om deur My onderrig te word. 'n Sekere graad van werksaamheid in liefde dra My woord aan hom oor en hierdie graad moet verhoog word en die kennis moet toeneem. As daar onbegrip is vir die leer wat Ek self deur My Woord aan die mense gegee het, dan is dit 'n teken van die agteruitgang van die werksaamheid in liefde. Dis 'n teken van toenemende eieliefde wat die lig verduister, ofskoon dit nie heeltemal geblus kan word nie. Maar Ek hou Myne vas en laat nie toe dat hulle wegsink nie. Ek pas egter middele toe wat aanspoor tot meer liefdeswerke, totdat die denke van die mens weer helderder sal word, tot My waarheid weer vir hom aanneemlik sal voorkom en hy in ooreenstemming daarmee, ook sy lewe verander. Maar nooit kan Ek afsien van My gebod van die liefde, van die ewige ordening nie. En nooit kan Ek My Gees uitstort oor 'n mens wat homself nie onderwerp aan My wil nie. En geseënd is hy as hy hierdie gebrekkige toestand as druk of ook as gebrek ervaar, al is hy nie in staat om die dieper geestelike dinge te verstaan nie. Want dan kan hy weer maklik gewen word. En hy sal ook die geloofsproef deurstaan ter wille waarvan hy geestelike probleme sal moet oplos wat hom byna aan die wankel gebring het. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205