BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 201

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Seëvierende kerk – Één Herder en een kudde 4304 Julle wat My toegedaan is en na My verlang, moet van gelyke gedagte wees in denke, spraak en handeling, dan sal julle ‘n sterk gemeenskap vorm, al is die getal maar klein. Dan sal My Gees in julle werksaam word, en met My Gees vervul, sal julle kan spreek vir My en My ryk. Julle spraak sal dan ook sukses hê, want julle sal dit self bewys deur julle dade wat julle denke en julle wil, sal laat blyk. In My gemeenskap moet eensgesindheid heers, omdat almal in dieselfde waarheid wandel en ook almal deur die liefde met My verbind moet wees en daarom ‘n groot siel vorm, wat Ek My kerk noem. In hierdie gemeenskap sal Ek steeds teenwoordig wees, en wanneer My Woord gepredik word, is dit Ek wat deur die prediker spreek. Hierdie kerk sal ook nie deur die poorte van die hel oorwin kan word nie, want waar Ekself in haar aanwesig is, daar het die aktiwiteite van My teenstander geen sukses nie. Dit is die kerk wat sal triomfeer aan die einde van die dae, want sy bestaan uit die kudde waarvan Ek die Herder is. Daar sal slegs één kudde en één Herder wees, maar die kudde sal bestaan uit mense van alle geestelike rigtings, maar dan slegs diegene wat hulle egter vrygemaak het van al die uiterlike en wat innig met My verbonde sal wees deur hul ywer om ‘n lewe te lei wat My welgevallig is. En wanneer die tyd nog vêrder uitgeloop het, sal Ek My skape Self op ewige groene weivelde behoed, waar geen klippe, geen dorings en geen afgronde meer sal wees nie. Ek sal in die paradys op die nuwe aarde te midde van Myne wees, want dan sal daar geen skeiding meer tussen Ons wees nie. My skape sal My nie meer ontvlug nie, hulle sal hul Herder nie meer laat los nie, want hulle sal My liefhê en sal nie meer sonder My wil lewe nie. Julle het nog maar weinig tyd en moet daarom strewe om My gemeenskap, - My ware kerk, nog te vergroot. Daarom moet julle ook vir die mense ’n voorbeeld wees van die ware lewe, julle moet liefde gee sonder om direk wederliefde te verwag. Julle moet die kinders van die wêreld, wat die krag van die liefde nog nie ken nie, probeer wen deur die liefde, sodat die vlam ook in hulle harte ontsteek kan word, sodat hulle die vreugde van gee en blydskap kan leer ken en hulle by julle aansluit en dan ook kontak met My soek. Gee vir hulle ‘n goeie voorbeeld en probeer om hulle aan te spoor om dieselfde te doen, naamlik om die krag van die liefde en die geloof te beproef. Toon aan hulle die weg na My toe, maak hulle bewus van die ware verstandhouding met My. Maak dit vir hulle begryplik dat hulle in My hul Vader moet sien, wie hulle, as kinders, onderdanig moet wees om verhef te kan word tot ware kinders, wat die erfdeel van die Vader mag aanvaar. En as julle maar net weinig kon wen, dan sal julle loon steeds groot wees, want ‘n goeie Herder verheug Hom oor elke skaap wat verlore was en weer na Hom terugkeer. En so verheug Ek My ook oor elke kind wat weer die weg na My vind en daarom sal Ek elkeen seën wat My help om My gemeenskap te vergroot, - voordat die definitiewe einde aangebreek het. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205