BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 203

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Ligwesens se ingryping in die lotsbestemming 4306 Alles moet Goddelike voorsienigheid genoem word, want alles, selfs die kleinste gebeurtenis, is voorafbepaal sedert die begin. Dit is God se wil dat julle ten volle volwasse moet word op aarde. Daarom is alles baie omsigtig gereël, sodat julle aanhoudend die geleentheid kan hê om verder te ontwikkel. Julle wil sal ook deurslaggewend wees tot die vorming van julle aardse lewe, want God het julle wil 'n ewigheid gelede vooruit gesien en dienooreenkomstig elke individuele persoon se verloop van lewe uitgelê. Die inwoners van die geesteryk van lig is God se geestelike assistente en sorg vir mense, in ooreenstemming met hul graad van volwassenheid, en dus is hulle God se verteenwoordigers en dien elke person individueel as geestelike voog volgens God se wil. Hulle gryp op die aardse lewe in met hul onderrigmetodes, hulle gee en weerhou soos wat dit die voordeligste vir mense sal wees. So het hulle gesag van God om mense te verbly met gawes, net soos wat hulle mense deur mislukkings tot volwassenheid kan lei. Alhoewel dit ook altyd volgens God se wil gebeur, het hulle nogtans vryheid van optrede, sodra die mens vertrouend 'n versoek om hulp tot hulle rig. Hulle is in staat om hierdie versoek toe te staan of te weier, en hulle groot liefde vir mense sal dit altyd regkry, want hulle is een met God se wil. Nietemin, 'n beroep op die ligwesens is 'n seker middel van hulp, want die ligwesens is baie verdraagsaam in hul liefde vir mense, hulle weier selde 'n versoek van die mense, indien die doel van hul versoek nie voor die hand liggend verkeerd is nie. God sal sy goedkeuring gee, ongeag van hoe die ligwesens besluit, want hulle deel altyd dieselfde wil met God. Maar as dit die menslike siel in gevaar sal stel, sal die ligwesens vasbeslote weier, want die gevaar vir die siel moet eers verby wees, voordat hulle ontvanklik sal word vir 'n persoon se versoek en dan hulpvaardig ingryp. Maar dan sal die ligwesens se aktiwiteite duidelik wees, dan sal die mens in staat wees om enigiets te onderneem, hy hoef nie te vrees vir mislukking nie en die aardse lewe sal maklik en draaglik wees vir hom, want sy beskermengele sal aan hom ondersteuning verleen en hy sal homself in alle opsigte aan hulle kan toevertrou, maar sonder om God ooit uit te sluit, maar veel eerder moet innige tweegesprek met Hom elke versoek aan die ligwesens voorafgaan, sodat die wil van laasgenoemde altyd God se Wil sal wees en die hulp sal altyd herkenbaar wees. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205