BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 211

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Liggaam en siel in harmonie 4326 Ook die liggaam moet versorg word om krag te bewaar en daardeur vir sy taak geskik te bly, om die siel te help om hoër ontwikkeling te bereik. Die liggaam moet dus nie heeltemal verwaarloos word nie, omdat die ordelikheid ook ‘n wet van My is en ordelikheid sluit alles in wat ‘n ondersteunende en voortsettende uitwerking tot gevolg het. Die mens se werk is om hom los te maak van die materie, om haar te oorwin, deurdat die hart haar daarvan vrymaak, dus nie meer deur aardse materiële dinge beheer word nie. Nogtans moet die liggaam ook in harmonie met die siel verkeer, hy moet aan die siel innerlike kalmte verskaf, wat altyd bereik kan word wanneer hy self gekalmeer het, d.w.s. daar in sy behoeftes voorsien is en hy hom dan aan die eise van die siel kan wy. Die liggaam kan wel eise stel wat ‘n materialistiese denke verraai, wat geensins ooreenstem met My wet van orde nie, in welke geval dit ook nie in harmonie met die siel is nie, en as die siel dan alreeds verlig is, sal sy haar daarteen verweer en weier om in te gee vir die begeertes van die liggaam, al sou hy volhou met sodanige eise. Dan is siel en liggaam in stille stryd met mekaar, en sal die liggaam vanuit alle oorde maar swak toegerus word, totdat hy tevrede sal wees met die toestaan van klein versoeke, totdat hy die vereistes van die siel aanvaar het. Dan het hy weer die regte orde betree en sal dan ook gemaklik voel in daardie toestand, omdat hy homself nou sien as ondersteuner van die siel. Gevolglik kan daar ook weer aan hom groter begeertes toegestaan word, omdat die gevaar dan nie meer bestaan dat die liggaam die siel sal oorheers, deur so betrokke te raak met die materiële wêreld, dat hy die siel heeltemal verwaarloos nie. Die liggaam mag nooit die siel beheer nie, die materiële wêreld mag nooit voorkeur kry nie. Die siel moet die bepalende faktor wees en deur die liggaam ondersteun word in haar begeertes en vooruitsigte, dan kan die liggaam ook verligting en vervulling van sy begeertes ontvang, want dan sal die liggaam nie eise stel wat vir die siel nadelig is nie en die siel sal dan in elk geval volwassenheid bereik, omdat sy voortdurend daarna sal streef om in harmonie met My te lewe, My welgevalle te verwerf en nader aan My te kom en dan sal al die genietinge van die wêreld onbewustelik by hom verbygaan. Ek wil aan die mense op aarde ook vreugde gee, mits sodanige vreugdes nie meer vir die siel gevaar sal inhou nie, maar Ek alleen kan oordeel wanneer dit so sal wees en daarom laat Ek dikwels die liggaam kortkom daaraan, soos wat Ek ook aan mense wat getrou aan My toegewyd is, persoonlike vreugdes verskaf, as bewys van My Liefde vir hulle, wat altyd gelukkig wil maak. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205