BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 213

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

“Word soos kinders” - 'n Sterk geloof 4340 Word soos kinders. Julle moet alle selfverheffing van julle af wegwerp, nederig soos klein kindertjies sal julle na My toe moet kom en julle aan My toevertrou en julle deur My laat lei en onderrig. Julle moet julle opvoeding heeltemal aan My oorlaat, altyd net op My Liefde vertrou en daarvan verseker wees dat alles wat Ek met julle laat gebeur, goed is, omdat Ek as Vader weet wat julle nodig het om die doel nog hier op aarde te bereik. En as Ek leed en nood oor julle laat kom, verstaan dit dan nie as 'n teken van toorn, as 'n straf wat julle moet tref omdat julle sondig is nie. Glo in My Liefde, wat julle nooit wil laat ly nie, maar julle ook nie die leed kan spaar en sodoende die volwassewording van jul siele aan bande lê nie. Leed is korrekte verhouding met My tot stand bring, wat daar tussen ons moet wees indien julle gelukkig wil wees. Verset julle daarom nooit teen julle lotsbestemming nie, omdat julle jul dan ook verset teen My. Wees verseker dat Ek julle nie sal vergeet nie, dat Ek altyd - ook in die grootste leed - by julle is, dat Ek julle aan die hand lei en aandag skenk aan elke versoek en elke gedagte aan My, om julle te help as julle glo. Word soos kinders, en so moet julle dan ook 'n kinderlike onwankelbare geloof handhaaf wat sal wankel wanneer jul medemens, wat dink hy is wys, dit nie wil aanneem nie. Die wêreldse wysheid wil julle anders onderrig en julle bewys dat julle denke verkeerd is, want die wysheid van die wêreld is oneindig vêr verwyderd van die waarheid, omdat sy 'n ander weg gaan, die weg van ondersoek, terwyl die weg van liefde begaan moet word. En so sal mense probeer om alle geestelike probleme wêrelds op te los, alle geloofslere kragteloos maak en as ongegrond sal wil afmaak. Hou dan vas aan julle kinderlike geloof. Laat julle deur die gevoel van julle hart lei en bly My trou, Wie deur die hart met julle praat en wat as Vader Sy kinders waarlik nie in dwaling sal laat beland, indien hulle die waarheid begeer nie. Word soos kinders. Die geloof is die reg van 'n kind, wat nie self kan oordeel nie, omdat hy nie daartoe in staat is nie. Maar Ek help julle egter om dit wat julle moet glo, in te sien. Maar steeds is dit ’n voorwaarde dat julle as kinders na My toe moet kom en julle slegs deur My laat onderrig. Dan sal Ek julle alles so verduidelik dat julle kinderharte dit ook kan verstaan en aanneem, sodat julle 'n vaste geloof sal kry en dat julle ook standvastig sal wees teenoor die wêreldse wysheid, wanneer sy julle geloof wil laat wankel. Sien in My julle Vader van ewigheid, wat julle liefhet, wat vir julle sorg soos vir kinders en nie wil dat julle skade ly aan julle siele nie. Dan sal julle My ook onvoorwaardelik vertrou en julle deur My laat lei, en julle weg sal waarlik die regte een wees. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205