BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 214

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Innerlike lewe - onttrek in afsondering 4343 Gaan in afsondering en laat Ek tot julle spreek. En julle sal ’n oorvloed van wonderlike dinge hoor, 'n wêreld van gedagtes sal vir julle geopenbaar word, waarvan julle andersins onbewus sal bly, want Ek sal julle Self lei na areas wat vir julle nuut is en tog bekoorlik vir julle sal voorkom wanneer julle dit eenmaal betree het. Geestelike onderrig is uiters waardevol, omdat julle dit vir ewig sal behou, dit is waarlik baie meer voordelig vir julle as enige vermeerdering van aardse kennis, want dit sal alles wegval of vergete wees die oomblik wanneer julle fisies sterf. Geestelike kennis daarenteen, skyn soos 'n helder lig en werp 'n sagte glans wat totaal oningeligte siele aantrek, omdat dit hulle voordelig affekteer. Dus mag julle geestelike kennis uit My Hand ontvang, indien julle jul afsonder, indien julle in julle binnekamer stille gesprekvoering met My voer. Julle behoort afsondering te soek, dus die wêreld agterlaat, 'n innerlike lewe lei in gereelde eenheid met My, en Ek sal altyd vir julle ’n gewillige Leraar wees, wat julle sal voorsien van kennis wat julle nodig sal hê, wat by julle ontbreek en julle gelukkig sal maak. Solank die wêreld julle lok, sal dit vir julle moeilik wees om geestelike kontak te maak met My, want Ek staan buite die wêreld, maar is altyd binne bereik vir julle, wanneer julle julself wegdraai van die wêreld. Ek is altyd beskikbaar, maar of julle tyd het vir My, hang van julle self af. Nogtans sal elke minuut wat julle aan My dink, ’n seëning vir julle wees. Maak dus vir julle geestelike rykdom bymekaar, dit is uiters kosbaar, en maak goed gebruik van julle tyd, wees bewus van die feit dat dit nooit vermors sal word as julle met My in kontak kom nie, as julle onttrek van die wêreld. En onthou dat julle bloot skyngoedere verkry met elke diens wat die wêreld van julle verlang. Slegs naasteliefde het ewigheidswaarde, omdat dit ook die verbinding met My tot gevolg het en toelaat dat Ek in julle werksaam kan wees. Dus behoort julle dikwels samespraak met My te hou indien julle vir julle ewige skatte wil versamel. Ek sal altyd vir julle die korrekte taak toewys. Ek sal julle lei na waar julle liefdevol aktief kan wees. Ek sal mense na julle toe stuur wat julle sal kan inspireer om deel te hê aan gesprekke wat weer hul gedagtes na My sal lei. As julle Leraar sal Ek julle voorsien van die kennis wat julle aan hulle moet oordra. En Ek sal altyd met julle wees, omdat elke verbinding vanaf die aarde na My seënryk is en julle sal help om opwaarts te gaan. My belofte aan julle is: "Ek sal by julle bly tot aan die einde." Verstaan hierdie woorde en begryp dat julle dit self vir My moet moontlik maak om by julle te wees, deur julle wil. Weet dat julle julself in eensaamheid moet onttrek en jul gedagtes tot My moet ophef. Dan sal Ek by julle wees en bly tot in alle ewigheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205