BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 216

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Rotasies van die Aarde – aardskokke 4348 Vir 'n geruime tyd alreeds roteer die aarde met ongelooflike snelheid om haar eie as. Die voortdurende rotasies is weliswaar op geen enkele wyse vir die mens sigbaar nie en wel omdat hy homself op die aarde bevind en dit (die rotasies) slegs van buite die aarde kan nagaan. Dientengevolge is daar veranderinge in die kosmos merkbaar wat sulke verskynsels as oorsaak het. Dit is 'n reëlmatige bewing wat swakker of sterker te bespeur is, wanneer die liggaam homself in ‘n rustoestand bevind en vir die kleinste beweging gevoelig is. Hierdie verskynsel sal lei tot die totale uiteenval van die aarde na ‘n ondenkbare lang tyd, maar sal egter bespoedig word deur menslike ingryping, op grond waarvan die beëindiging van hierdie tydperk, herlei sal kan word na menslike inwerking, ofskoon dit al sedert ewigheid voorsien was in die Goddelike plan. Op die keper beskou, het die aarde ’n ondenkbare lang leeftyd, dus sou haar bestaan vir eindelose tyde verseker wees, maar God se Wil laat homself rig deur die menslike wil, God laat die mens toe om uit te voer wat vir hulle selfs die grootste nadeel sal hê. In Sy plan van ewigheid is alle veranderinge in die kosmos vasgestel volgens Sy Wysheid en Liefde. Maar die wetenskaplik geskoolde mensdom wil niks weet van ’n verandering met onvoorstelbare gevolge nie en tog gebeur dit voortdurend. En hierdie verandering –’n rasende snel rotasie van die aarde - sal ook gebeure in die natuur in werking stel wat deur sieners en profete verkondig is vanaf die begin van hierdie verlossingsperiode, en wat nou ook weer geopenbaar sal word deur die Gees van God. Hierdie proses is nie vir die mens maklik verstaanbaar nie, maar eenvoudig gestel, sal die rotasies van die aarde toeneem en dan vir sekondes ophou, wat in die vorm van ’n aardbewing tot uitdrukking sal kom, wat so ’n geweldige uitwerking sal hê, dat mense sal glo dat “die einde van die wêreld” aangebreek het. Geen vergelyking daarmee sal op aarde gevind kan word nie, want dit is 'n uitdrukking van krag wat vanuit die heelal kom en onbekend is vir die wetenskap. Die gesteldheid van die hemelliggame sit sulke kragte in werking en die binneste van die aarde word daardeur geraak en dan word die aarde as’t ware deur buite-normale wette in beweging gebring, wat homself sal uiter in ’n verwoestende vorm, wat egter tydelik deur God toegelaat sal word tot die diens van ontbinding van selfs die hardste materie wat die gekluisterde geestelike substans wat daarin is, moet bevry. Hierdie gebeure sal spoedig plaasvind, maar dit sal ’n skouspel van slegs ’n paar sekondes wees, met voorafgaande aankondiging wat op sigself alreeds katastrofies genoem kan word, omdat dit onbeskryflike paniek onder mense sal teweegbring en daarom tot die tydsbestek van die katastrofe gereken kan word. Nogtans is alles voorbestem sedert ewigheid en sal God se plan in vervulling gaan, soos wat dit geskrywe staan. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205