BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 225

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Vrye wil - Bestemming 4365 Niks gebeur in die menslike lewe wat nie die ewigheid beïnvloed nie. Elke aksie, elke versuim, elke gedagte, elke rigting van die wil het 'n uitwerking op die siel se ontwikkeling en alles wat in die mens se lewe plaasvind hoort dus binne die bestek van die lotsbestemming. Die mens het ‘n vrye wil en die gebruik van hierdie wil is deurslaggewend vir die ewigheid. Elke daad of versuim, elke gedagte, word voorafgegaan deur die wil, en sy besluit bepaal die verloop van die lewe. Alhoewel hy nie in staat is om elke gebeurtenis op 'n aardse manier te beheer nie, omdat God die reg voorbehou om self die verloop van sy lewe volgens Sy wyse oordeel te rig, is sy wil nietemin reeds in ag geneem en vorm dit die basis van sy lotsbestemming. Die mens se vrye wil word betwyfel, want dit kan nie altyd sy voorneme uitvoer nie, maar die bedoeling kan nie die mens ontken word nie, selfs al word die geleentheid om dit te implementeer, van hom weggeneem. Die rigting wat die wil inslaan, bepaal die siel se ontwikkeling, die mislukking van 'n eens voorbereide plan herroep nie die wil nie, en vir die wil sal die mens eendag verantwoording moet doen, selfs al is dit nie geïmplementeer nie. Verandering van 'n verkeerd gerigte wil in die regte rigting is die doel en taak in die lewe. Dit is die rede waarom selfs die geringste gebeurlikheid voordelig is vir hierdie verandering van wil en is dit God se wil of toestemming, ongeag of dit die gevolg is van 'n verkeerde of reg gebruikte wil. Dus moet dit verstaanbaar wees vir julle mense dat julle elke slag die lotsbestemming moet aanvaar as voorafbepaal, lank gelede, en slegs bevorderlik vir julle hoër ontwikkeling. Julle moet julle dus afvra tot watter mate dit aangemoedig is deur julle wil en of dit reg of verkeerd is, tot watter mate dit ooreenstem met die goddelike wil en dus moet julle probeer om voordeel te trek uit die kleinste ervaring, sodat julle lotsbestemming julle waarlik in 'n opvoedkundige manier sal beïnvloed, en as dit moeilik is, sal dit ook suksesvol wees vir julle lewe aan die anderkant. Julle is altyd in God se hande, d.w.s., Hy sorg vir julle verloop van lewe, Hy wil julle immers nadertrek aan Hom en julle wen vir die ewigheid. As julle alles uit Sy hand aanvaar, altyd onthou dat dit opvoedkundige middele is wat gebruik word deur 'n liefdevolle Vader vir Sy kinders, dan sal julle altyd wil, dink, praat en optree volgens Sy Wil, en julle aardse lewe sal nie tevergeefs geleef word nie, want dan is julle onderdanig aan God se wil en kan nie help om maar net julle vrye wil korrek te gebruik nie. soos jou taak in die lewe vereis. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205