BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 241

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Tekens van die eindtyd 4412 Dit is nog ‘n teken van die einde, naamlik dat die mense vyandig teenmekaar sal optree en geen liefde meer vir mekaar sal voel nie. Dat elkeen op homself bedag sal wees en hard en ongevoelig sal wees teenoor die nood van die medemens. Die liefde sal verkoel en ook daaraan sal julle die naderende einde herken. En om die rede word God, Wie die Liefde is, ook nie meer erken nie, want die mense is vêr weg van die Liefde, omdat hulle Haar teenstander as hul meester onderdanig is. Hy sal op sy mense inwerk en hulle tot steeds groter liefdeloosheid aanspoor. Oral sal stryd wees en die een sal die ander se vyand wees, want een sal die ander skade berokken. Die liefdeloosheid sal hom aards sowel as geestelik laat geld, want naas die laste en ergernisse, wat deur die wil van die mense aan die medemens berokken word, sal daar ook geestelik ‘n groot verandering gesien kan word. Die liefdeloosheid verduister die geestestoestand van die mense en dit sal nie moontlik wees om met hulle oor geestelike sake te praat nie, of hulle selfs te onderrig nie. Smadelik en uit die hoogte sal hulle antwoord gee, of die verteenwoordigers van God ignoreer, smadelik en hooghartig sal hulle die Naam van God belaster en hulle skuldig maak op so ‘n manier dat die “toorn” van God hulle sal inhaal op die laaste dag. Die een sal die vyand van die ander wees. Selde sal gelykgesinde gelowiges aan mekaar trou kan bly, sonder om deur die teëstanders van hulle geloof of van die geestelike, op elke wyse gekwel te word. Selfs by die nouste verhoudinge sal vyandelikhede aan die orde van die dag wees. Ontrou en verraad sal die mense wat aan mekaar trou moes bly en mekaar moes ondersteun, uitmekaar dryf en elke verhouding sal in gevaar wees om verbreek te word. Die liefde verkoel waar daar geen mense is wat met God verbonde is nie en wat nie die liefde beoefen deur mekaar te steun deur gemeenskaplike geestelike strewes nie. Dit sal ‘n bitter tyd wees vir almal wat gevoelvol is en wat liefde of liefdeloosheid respektiewelik sal voel as saligheid of kwelling. Ook moet julle daarop let, en moeite daarmee doen, om in die liefde te lewe en ook vir julle deur liefdadigheid vriende te maak en alle vyandelikhede uit die weg te ruim. Julle moet die vyand deur versterkte liefde ontwapen en steeds julle blik Hemelwaarts rig tot Hom Wie die liefde Self is, wat julle steun en beskerming gee teen alle aardse nood. Sy liefde is waarlik nie veranderlik nie en bly altyd en ewiglik dieselfde, soos wat dit vanaf die begin was. Dit sal ook nie verminder nie, maar egter sonder krag bly vir hulle wat deur hul liefdelose innerlike die liefde van God verspeel, wat hulself openlik tot Sy vyand verklaar en alles bestry wat na God wys, omdat hulle gebonde is aan Sy teenstander, wat in die laaste tyd sal woed totdat hy deur God van sy mag beroof word en in die afgrond gestort word op die dag van die oordeel. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205