BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 245

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Laaste stryd - Openlike belydenis van Christus voor die wêreld 4433 Die stryd teen alle geestelikheid sal aangekondig word in die laaste tyd voor die einde en daaraan sal julle kan herken welke uur op die wêreldklok geslaan het en dat die dag ten einde loop. Julle sal kan groot beroeringe kan verwag wat deur meedoënlose maatreëls van die wêreldmag veroorsaak sal word. Mense sal julle lastig val met vrae en dreigemente oor julle verhouding met Christus en tot die geloof in die algemeen. Mense sal nie skroom om op julle te spioeneer, julle gesprekke af te luister en julle voor die regbank te sleep nie, om julle so tot verantwoording te roep vir julle uitsprake en optrede. En dan het die tyd aangebreek waarin julle My openlik sal moet bely, waarin julle sonder vrees moet spreek hoe julle oor My dink en hoe julle teenoor My voel. So ‘n openlike belydenis voor die wêreld verwag Ek van julle as bewys dat julle aan My behoort. Ek weet hoe julle in julle hart dink en voel, maar dit is ‘n laaste stryd waarin ‘n skeiding moet plaasvind tussen die bokke en die skape. Hierdie laaste stryd sal openlik moet wees, omdat die wese van die stryd duidelik moet wees sodat die skuld van die teenstander vir die wêreld vanselfsprekend sal wees, en die besluiteloses voor ’n keuse gestel sal word, aangespoor deur sowel die houding van die gelowiges as die houding van hulle wat die gelowiges vyandiggesind is. Die stryd sal maar van korte duur wees en sal oral gevoer word, maar net op verskillende wyses. Die liefdeloosheid sal opstaan teen die liefde, die materiële wêreld sal die geestelike wêreld bespot en mishandel en daar sal twee leerstellinge oral duidelik merkbaar wees, naamlik waar die leer van Jesus verdring is en waar die Goddelike leer van die liefde die beginsel is van wat die mense gepredik en gevra word om te glo. Daarom sal die afvalligheid van My in die hele wêreld duidelik te siene wees. Waar die Christelike leer van die liefde egter versprei is, daar sal die geloofstryd homself ook in alle hewigheid afspeel en dit sal die einde beteken. Julle mense kan nog glad nie die verloop van die komende gebeurtenisse begryp nie en daarom lyk dit vir julle ongelooflik. En tog sal dit gebeur soos wat Ek julle verkondig het deur My Gees, en die tyd is so naby, dat julle ontsteld sou wees as julle die dag en die uur sou van die ondergang sou geweet het. Tog mag julle geen angs daarvoor hê nie, want julle getrouheid aan My sal julle ook van My volle beskerming en voorsiening van krag verseker om stand te kan hou. Om hierdie kennis sal julle vol vertroue en sterk in geloof maak, sodat julle die tyd sal kan deurstaan, te meer omdat Ek die dae sal verkort sodat julle salig kan word. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205