BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 249

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Liefde van God – Kan God ly? 4444 Hy wat Homself aan julle bekendmaak uit oorgrote Liefde, probeer om julle met alle volharding te wen en Hy sal julle nooit opgee nie, omdat julle sedert ewigheid Syne is. Sy Liefde is onveranderlik en Sy is ook ’n wet in Haarself, d.w.s. slegs Liefde kan Haarself voeg by liefde, en omdat God die ewige Liefde Self is, verlang Hy ook na liefde en poog Hy daarom om al Sy skepsels tot liefde te omvorm, sodat Hy Homself met hulle kan verenig. Dus probeer Hy die liefde van Sy skepsels te wen en het ewiglik geen ander doel nie, omdat die vereniging in liefde geluksaligheid beteken vir die skepsel en sal ook die vreugde van God voortdurend verhoog. God is volmaak en as volmaakte Wese in staat om onbegrensde geluksaligheid te gee, net soos Hy wat egter omgekeerd hierdie ook van Sy skepsels wil ontvang, wie uit die krag van Sy Liefde voortgekom het. Ten opsigte van geluksaligheid is liefde egter steeds ’n voorwaarde. As God dus na die liefde van Sy skepsels verlang, omdat Hy Haar aan hulle wil skenk, moet die onthouding van die liefde ook die gewende Liefde beperk, alhoewel die Liefde nie kan afneem nie, word Haar krag tog beperk, wat ook verminderde geluk beteken deur die volheid van Goddelike Liefde wat dan vermeldenswaardig afneem wanneer nagenoeg alle skepsels hulle van Hom afkeer, dus hulle liefde van Hom weerhou, ‘n toestand wat homself aan die einde van ‘n verlossingsperiode in die skepping sal voordoen. (28 Sept.) Dan sal ‘n onvergelykbare verlange die plek van vreugde inneem, wat ’n groter wil om te help en oorgrote barmhartigheid in werking sal stel op die aarde wat vol leed sal wees. God kan nooit ly nie, tog sal die groter wordende verwydering van Sy wesens vanaf Hom toenemende ontplooiing van Sy krag tot gevolg hê, dus onophoudelik sal die Liefde van God die liefde van Sy skepsels probeer wen, omdat Hy hulle nie sal opgee nie, al gaan daar ewighede verby, totdat hulle hulself in liefde na Hom toe sal wend. ‘n Toestand van lyding sal hom dan slegs voordoen, wanneer, dit wat eens sy oorsprong uit die Liefde van God gehad het, vir goed aan Sy teenstander verlore sal wees, wat egter nooit moontlik sal wees nie, omdat die volheid van die Goddelike Liefde niks verlore laat gaan nie, ja, selfs Sy teenstander wil Hy terugwen, al is dit ook na ‘n eindelose lang tyd, waarvoor daar menslik gesproke geen skatting moontlik is nie. Dat die Liefde van God ooit minder sal word, moet heeltemal tersyde geskuif word, want Liefde is iets so geweldig, dat Sy alles wil bymekaarbring en die krag van die Goddelike Liefde is voldoende om Sy skepsels meteens aan Hom te bind, as Hy Haar in totale volheid werksaam sou laat word. Maar Sy vreugde word egter groter wanneer Sy skepsels self na Hom toe kom en hulle liefde vir Hom aanbied. En daarom werk Hy slegs in die geringste mate op hulle in, terwyl Hy steeds poog om die wil aan te spoor om daarna te strewe om op Hom gerig te word. As die wil van die mens hom van God afkeer, dan verminder die krag van God se Liefde ook, maar Sy sal hom tog nie opgee nie. Die meedinging om die liefde van Sy skepsels is ook ‘n daad van geluk, wat vir die mense begryplik word wanneer hulle die Liefde self beantwoord, Wie ook nooit eers sal ophou om te probeer om die liefde van die ander te wen nie. Vervulde liefde is geluksaligheid, maar onbeantwoorde liefde ‘n toestand van vereensaming, wat homself laat voel as kragteloosheid, of ‘n groter krag voortbring, na gelang van die graad van die liefde, om welke rede die wesens van die ligryk voortdurend in liefde werksaam kan wees, ofskoon hulle dikwels teen weerstand stuit vanaf die kant van die mense, omdat hulle vervul is van liefde en onbeantwoorde liefde geen vermindering van hulle krag is nie, veel eerder ‘n verhoogde aansporing om aktief te wees. Die mense op die aarde het nog ‘n toevoer van krag nodig, wat tot hulle sal kom deur liefde en daarom beteken ’n gebrek aan liefde, ook ’n gebrek aan krag en energie vir hulle en word dus as ‘n toestand van lyding ervaar. Maar die bewussyn sal die mens egter altyd bybly, naamlik dat hy sekerheid sal hê oor die Liefde van God, dat die liefde van die mens altyd beantwoord sal word as sy uitgaan na Hom en dat Sy Liefde die ware geluksaligheid is vir elkeen wat Haar begeer. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205