BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 252

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Aankondiging van die einde - "Julle het nog min tyd oor" 4457 Julle het nog min tyd oor. En julle sal julleself ernstig moet voorberei op die dag, waar ’n daad van verwoesting voltrek sal word, soos wat nog nooit tevore meegemaak is nie. En al kondig Ek dit steeds weer vir julle aan, staan julle vol twyfel teenoor My Woorde en is daarom lou in die arbeid aan julle siele. En julle het min tyd, maar anders as deur My Woord, kan Ek julle nie daarop attent maak nie. Glo julle dit nie, sal julle ontsteld raak wanneer die laaste voortekens verskyn. Ek sal julle wel kort daarvoor nog eenmaal waarsku, maar ook aan daardie Woorde sal julle geen geloof heg nie, soos aan die voorafgaande aankondigings, omdat My Lankmoedigheid julle irriteer, omdat julle nie kan verstaan dat Ek talm ter wille van die siele wat nog te redde is, ofskoon die tyd al lankal uitgeloop het. Enkeles is nog te redde. Aan hulle wil Ek die eindelose lang gang van 'n herhaalde beliggaming op die nuwe aarde bespaar en daarom het Ek geduld en stel nog uit Maar ook die laaste uitstel loop ten 'n einde. Neem daarom My woorde ernstig op, dat daar min tyd oorbly en dat julle oor elke dag wat julle nie regtig vir julle siele benut nie, spyt sal wees. ’n Ommekeer sal verrassend vinnig plaasvind in die wêreldgebeure, en 'n paar dae sal voldoende wees om julle in 'n heeltemal nuwe situasie te verplaas. Dink dan aan My woorde en stel die geestelike bo die aardse, want die sorg vir die laaste is van geen belang nie, omdat julle niks sal kan behou wat Ek julle nie wil laat behou nie, want dit lê in My Wil en My Mag om julle aards te beskut en te beskerm. Dink slegs aan julle siele. Wees bereid om te help en te gee, waar die nood vir julle blootgelê word. Tree met My in innige verbinding, sodat julle die krag kan ontvang om vol te hou en aan alle vereistes van die lewe te voldoen. Tap voortdurend krag uit My Woord vir julle, want daarin het julle 'n Kragbron, waaraan julle julself sal kan verkwik en wat nooit sal opdroog nie. Staan altyd gereed vir My en Ek sal julle nie verlaat nie, wat ookal oor julle mag kom. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205