BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 254

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Brug na God - Gebed – Verkleining van die kloof 4461 Die brug na My kan altyd betree word en dit is vir niemand verbode om My teenwoordigheid te soek nie. Ek het dit Self vir julle gebou. Ek het die gaping tussen julle en My oorbrug, omdat Ek nie vir ewig van julle geskei wil wees nie. En Ek sal julle ook halfpad tegemoetkom, julle sal net self die wil moet hê om na My toe te kom. Julle sal onuitspreeklik salig wees as julle die doel bereik het, wat julle nie van hierdie kant af in alle heerlikheid sal kan sien nie, maar dat dit wonderlik is, omdat dit My ryk is en omdat julle alle aardse dinge sal moet agterlaat wanneer julle My Ryk betree. Die brug na My is gebed, die wisseling van julle gedagtes van die aardse na die geestelike wêreld. Of dit 'n stille oproep is na My, of dit julle gedagtes is wat in nie-aardse sfere vertoef, julle is altyd op soek na die ryk wat nie van hierdie wêreld is nie. Julle probeer om My te sien en julle wil is op My gerig. Julle het die brug betree waaroor julle nou voortaan sal moet wandel, altyd met My as julle bestemming voor oë. En Ek sien julle wil en Ek kom julle tegemoet, omdat elke siel wat haarself uit vrye wil na My keer, My verbly. As julle nou innig bid en julle van My teenwoordigheid bewus word, het julle My al ver tegemoet gekom. Die gaping tussen julle en My sal altyd kleiner word. My hand strek uit na julle en lei en trek julle. As julle nou selfs My stem kan verneem, sal julle spoedig by julle bestemming wees. Ek roep julle baie nadruklik toe: Gebruik gebed, die brug wat Ek vir julle gebou het. Verbind julle dikwels in julle gedagtes met My, totdat julle nooit meer 'n ander weg sal wil kies, as hierdie brug wat na My lei nie, totdat slegs hierdie doel vir julle begerenswaardig voorkom, totdat julle siele die ware vaderland herken het en dit al julle vurige verlangens bevredig. Bid in gees en in waarheid, maak julle swakhede aan My bekend en vra My om genade en krag vir die lang pad wat julle as pelgrims sal moet aflê, totdat julle die doel bereik het. En wanneer julle My deur julle verlangens geroep het, sodat Ek julle tegemoetkom, dan sal die weg nie meer ver of moeilik vir julle voorkom nie. Dan sal die afstand steeds kleiner word, die brug sal vinnig oorgesteek wees en julle sal wandel in landstreke wat vir julle lieflik sal voorkom. Dan sal julle al in My ryk wees, alhoewel julle liggame hulself nog op aarde sal bevind, maar julle siel vertoef bo. Sy het haar bestemming bereik. Sy het My gevind en sal My nou nooit meer verlaat nie. Sy sal My nie meer opgee nie. Die kind het die weg na die Vaderhuis gevind, omdat hy die brug gebruik het wat My Liefde vir al My kinders op aarde gebou het, sodat hulle geluksalig kan word. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205