BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 255

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Bekwaamheid om God se stem te verneem - Voorwaardes 4462 Julle sal die stem van die Gees slegs kan verneem indien julle denke en strewe alleen op My gerig is, dus as julle jul gedagtes heeltemal losmaak van die aarde. Daarmee word nie gesê dat julle jul aardse pligte moet verwaarloos of dat julle heeltemal in eensaamheid moet terugtrek nie, want dit is nie My Wil nie, maar te midde van die aardse gewoel sal julle die geleentheid moet soek. Julle sal dit ook vind waar julle siele hulself van die wêreld losmaak, waar julle in julself sal kan gaan, waar julle julself vir 'n kort tydjie kan losmaak van alle aardse gedagtes, waar julle siele hul sal verhef in sfere wat met die aarde niks te doen het nie, waar Ek die middelpunt van die denke, gevoel en wil, sal wees, waar die siel dus na My sal soek en sal verlang om met My te praat. Sulke kort verbindings met My kan elke mens tot stand bring, as hy maar wil. Selfs tydens die aardse arbeid kan hy sy gedagtes vir 'n paar minute op My rig, en Ek sal op elke gedagte ag slaan en hom beloon met My Woord. As die mens egter, deur middel van gedagtes, langer in My ryk talm, as hy die tyd in beslag sal neem om innerlike tweespraak met My te hou en ag te slaan op die gedagte wat as antwoord na hom toe kom, dan sal hy die bekwaamheid ontwikkel om My stem te verneem. Spoedig sal dit in hom weerklink as 'n sagte, maar duidelik uitgespreekte Woord in die hart. Julle almal sal hierdie vermoë in julleself kan ontwikkel, maar dan moet julle heeltemal wegdraai van die wêreld. Daar mag niks van buite in julle opkom, indien julle die stem van binne duidelik wil hoor nie. Daarom moet julle 'n sterk wilskrag hê om julle van die buitewêreld af te sluit en niks op julle te laat inwerk wat deel van die wêreld is nie. Ek moet begeer word en heeltemal alleen besit van jul harte kan neem, anders kan Ek nie by julle aanwesig wees nie en julle kan My ook nie hoor nie. Niemand kan twee here dien nie. As Ek spreek, moet al die ander swyg, en die een aan wie My Liefde sal behoort, wat in die Woord tot uitdrukking kom, moet ook My Liefde skenk en hom gewillig losmaak van al die wêreldse. My gawe is kosbaar en moet ook dienooreenkomstig waardeer word. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205