BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 264

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Vermoë om Goddelike wysheid deur die hart op te neem 4498 Goddelike wysheid moet uiters diep in die hart gesoek word, want suiwer menseverstand sal dit nie kan verklaar of verstaan, indien die hart geen deel daaraan het nie. Daarom kan Goddelike Wysheid slegs ontvang word deur mense wat 'n diep innerlike lewe lei, wat dikwels in stilte terugtrek, dit wil sê, hulle gedagtes wegdraai van die wêreld, van aardse bekommernisse en aardse planne. Wat in hulself wegsink en probeer om die ryk te bespeur wat aan die anderkant van die aardse wêreld is. Sulke mense beloon God deurdat Hy hul insae gee in die mees verborge dinge, deurdat Hy hulle in sy arbeidsterrein laat inkyk, deurdat Hy hulle Sy plan van ewigheid bekendmaak en hulle ook die insig gee om alles te verstaan en die samehang te begryp. Die grootste verborgenhede probeer Hy aan hulle openbaar, ofskoon die begripsvermoë van die mens nie voldoende is om 'n uitputtende uitleg op te neem, solank hy nie so 'n graad van volwassenheid het dat hy met die lig van wysheid deurstraal kan word nie. Tesame met die vordering van die ontwikkeling van die mens neem die begripsvermoë egter ook toe. Dit is daarom baie moontlik om al op aarde tot diepe geheime deur te dring, dus om diepe goddelike wysheid sy eie te maak. Hierdie is dan egter ook slegs verstaanbaar vir die ontvanger self, terwyl sy medemens geen raad daarmee weet nie, omdat alle begrip van die samehang van alle skeppingswerke met die ewige Skepper by hom ontbreek. Tog moet die volwasse mens sy bes doen om ook sy medemens van kennis te voorsien, omdat die kennis van die een die ander kan aanspoor tot geestelike strewe, omdat daar lig gebring moet word in die duisternis wat oor die mensdom versprei lê, wat in algehele onkunde van geestelike waarhede voortgaan en die sin van hul aardse lewe nie ken nie, soos hulle ook niks weet oor die einddoel van elke afsonderlike mens, wat met alle ywer nagestreef moet word gedurende die aardse bestaan nie. Die vraag: "Waarvoor lewe ons mense eintlik?", staan by die meeste mense oop. Hulle doen ook nie die moeite om dit te beantwoord, of 'n aanvaarbare antwoord te soek nie. Hulle stel dikwels hierdie vraag, maar sonder om 'n ernstige antwoord te verlang, of diegene aan te hoor wat vir hulle 'n antwoord daarop kan gee. Hulle laat steeds net die verstand praat, maar nooit die hart nie. Dit wil sê, hulle slaan geen ag op hul gevoelens, wat vir hulle 'n duidelike antwoord sou gegee het nie. Hulle verdring die stem van die hart en fokus geheel en al op die wêreld. Dus is hulle ook nie in staat om goddelike wyshede op te neem wat vereis dat hulle hulleself sal afsonder van die wêreld nie. So bly dit donker en sonder lig in die wêreld. Slegs aan weiniges kan daar deur die innerlike stem opheldering gegee word. Hierdie weiniges sal egter gelukkig wees en bly, want hulle sal Goddelike Wysheid saamneem na die geesteryk, vanwaar dit haar oorsprong het, terwyl die ander in diepste geestelike duisternis die ryk hierna sal betree, omdat hulle die lig nie op aarde gesoek het nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205