BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 27

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Koms in die wolke – Laaste dae 3707 My Koms in die wolke sal voorafgegaan word deur ‘n tyd van die mees verskriklikste lyding wat nog op aarde gesien is, soos wat dit in Woord en Skrif aangekondig is. Ek sal voortdurend mense se aandag hierop vestig, en het nog altyd so gedoen vanaf die begin van hierdie era, om diegene wat nie die regte pad loop nie, ernstig te vermaan om van plan te verander. Terwille van hierdie mense het Ek soms toegelaat dat plae die aarde tref, om hulle te herinner aan die naderende einde, sodat hulle ernstige oorweging aan hul siele kon skenk en hulself verander. Die laaste dae het egter nog nie aangebreek nie, die tydperk van verlossing het nog nie die punt bereik wat Ek gekies het vir My plan van ewigheid nie. Die aarde was nog nie reg vir die laaste daad van vernietiging nie, so ook nie die mensesiele vir hul totale ondergang nie, d.w.s. vir hul verbanning in die skepping van die nuwe aarde, maar My profesieë sal hulself altyd vervul in tye van die grootste geestelike ontbering, wanneer siekte en ellende toegeneem het op die aarde, sodat tydens sulke ontberings die naderende einde gevrees kan word. Dit was ook My bedoeling dat die presiese tyd van die laaste dae altyd geheim gehou moet word. Sulke tye van nood was ook min of meer suksesvol vir die betrokkenes wat hul weg teruggevind het na My toe en ‘n ander verhouding met My aangegaan het as voorheen. Hulle het egter al meer volhard, en hul afstand van My, hul teenkanting teen My, het net al groter geword. Die tyd het dus aangebreek waar geen beskrywing, geen aanmaning of waarskuwing enige uitwerking sal hê nie, waar die mensdom onbeïndruk sal bly, selfs in die lig van die ergste wêreldse lyding, m.a.w. wanneer laasgenoemde nie tot gevolg het dat dat mense My kan herken en in die regte verhouding met My kom nie. Hul wil bly teen My gekant, hulle is suiwer aards ingesteld en strewe nie na enige tipe geestelike vordering nie. Geen teenspoed, hoe erg dit ookal is, sal mense se gedagtes verander nie, en so het die tyd van die einde dan onherroepelik aangebreek, soos wat Ek van ewigheid af geweet het. Die aarde het opgehou om ‘n plek van geestelike onderrig te wees a.g.v. haar inwonende mensdom, gevolglik sal sy opgelos word en die skeppings heeltemal hervorm word, sodat ‘n nuwe periode van verlossing kan begin. So sal daar geweldige lyding op die aarde wees, sodat die laaste mense wat My stem daarin herken, bymekaar kan kom, en selfs Myne sal hierdie lyding moet ondervind, alhoewel hulle buitengewoon versterk sal word deur My, maar tog geraak daardeur, sodat hulle verlangend sal uitsien na My koms, wat Ek altyd en ewig aangekondig het vir die einde van hierdie aarde. Wanneer die ontberinge ondraaglik sal wees, wanneer die gelowiges hulself in die grootste nood bevind en geen wêreldse manier kan sien om gered te word nie, sal Ekself kom. Daar sal groot blydskap onder My Eie wees wanneer hulle My in alle glorie sal sien, maar vir hul fisiese oë deur wolke bedek om die intensiteit van My lig te versag, sodat My Eie, wat steeds tot die aarde behoort, My kan verdra. Hulle sal triomfantlik wees en uitroep van vreugde, omdat My Woord waar geword het, maar die geweldige ontberings wat Ek keer op keer deur My sieners en profete aangekondig het, deur My diensknegte op aarde, sal hul geloof versterk het, want alles sal gebeur soos wat Ek voorspel het, en dus sal hulle in volle vertroue My koms in die wolke afwag, tog sal My koms skielik en onverwags wees, selfs vir My Eie. Ek sal die dae van lyding verkort, omdat dit ondraaglik sal word en Ek nie wil hê dat My Eie wankelmoedig sal word in die lig van die geweldige moeilikhede nie. So sal Ek hulle op die regte tyd in My Ryk opneem, en dan sal die einde kom., want My Woord is Waarheid, en sal gebeur, en die tyd van die laaste dae het aangebreek. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205