BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 272

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Tekens van die einde 4523 Die tekens wat die finale einde sal voorafgaan, sal onmiskenbaar wees, maar net van belang vir iemand wat vanuit 'n geestelike oogpunt daarna kyk, omdat dit sal plaasvind binne die raamwerk van die natuurlike wette en dus slegs erken sal word as die voorheen aangekondigde aanduidings van die einde, as mense self glo aan 'n einde, as hulle geneig is om alles wat geskep is met die Skepper te assosieer, en al die gebeure met Sy Wil. Gevolglik vind hulle dit maklik om te glo in God se bestuur en aktiwiteit, hulle weet ook dat niks self gebeur nie, maar dat alles regeer word deur God se Wil. Dan moet hulle egter ook weet dat die Boek van die Vaders geglo moet word, wat 'n einde aangekondig het sedert die begin van hierdie periode van verlossing. Hierdie voorspellings is bevestig en herhaal deur Jesus Christus, wat effektief een stadium van hierdie periode tot 'n einde gebring het en 'n nuwe een begin het, maar altyd met verwysing na die einde, na die sluiting van 'n lang tydperk van verlossing, wat nou tot ’n einde gaan kom. Om te verseker dat hierdie tydperk van verlossing suksesvol sal wees vir die siele, het Hy Self die daad van verlossing vervul, waardeur hulle in staat gestel is om vinnig te ontwikkel tot geestelike wesens wat nie meer 'n materiële aarde benodig nie. Daar is egter nie voldoende van die daad van verlossing gebruik gemaak nie. Daarom kan die aarde nog nie uitgesluit word as 'n plek van verlossing vir die geeste nie, sy moet weer hervormd verrys, indien die verlossing van die gebonde geeste moet vorder. Dus moet sy eers vernietig en opgelos word ten einde iets nuuts daaruit na vore te laat kom. Die feit dat hierdie ontwikkelingsfase beperk is, is verstaanbaar, want God het altyd aan die siele 'n spesifieke tyd verleen om vry te kom van die vorm, wat van Sy wette van ewige orde afhanklik is. Hierdie tyd het nou geëindig, en gevolglik moet die tekens sigbaar wees, want God sal nooit mense sonder enige waarskuwing of vermaning laat nie, sodat hulle nog die laaste dae ten volle kan gebruik vir hul siele. Selfs die langste verlossingsperiode sal eendag eindig. Slegs die gelowiges sal dit egter as waarheid beskou en dit is die rede waarom slegs die gelowiges dit sal erken en aandag gee aan die laaste tekens. Hulle sal weet dat hulle in die laaste dae lewe en dat hulle ernstig aandag moet gee aan hulle siele. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205