BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 273

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Petrus, die rots - Lewende geloof - Die kerk van Christus 4525 Wie aan My kerk wil behoort, moet ‘n lewende geloof hê, omdat Ek nie ‘n “dooie geloof” erken nie, want dit verdien nie die naam geloof nie. Gevolglik besit julle mense al die ware kenmerk van My kerk en ook die verklaring van My Woorde: “Jy is Petrus, die rots, op jou wil Ek My kerk bou”. My kerk is slegs gebaseer op die regte geloof. Wat is egter die regte geloof? Om iets as waar te ag wat nie bewys kan word nie, is julle verklaring. Dit is egter nie bedoel om ’n blinde geloof te wees nie, geen onbesonne aanvaarding van doktrines nie, omdat dit geen oortuigde geloof tot stand kan bring nie. Die mens moet egter die innerlike oortuiging hê, sonder bewyse. Dit is die ware geloof, anders sou dit slegs ‘n woordespel gewees het wanneer daar van geloof gepraat word. Slegs ‘n oortuigde geloof is ‘n lewende geloof; geen blindelings aanvaarde dogma wat bloot aanvaar word nie. Petrus het ‘n oortuigde geloof besit en daarom het Ek hom ’n “rots” genoem wat My kerk sou dra. Ek sal keer op keer so ‘n geloof as voorwaarde stel om aan My kerk te behoort, want Ek is geensins tevrede met iemand wat ’n leer slegs met die mond bely, maar gebrek ly aan innerlike oortuiging nie. ‘n Lewende geloof is ’n voorvereiste, omdat die krag van die geloof eers duidelik word waar innerlike oortuiging bestaan. Die feit dat Ek meer van mense verwag as net ’n mondelingse erkenning, behoort vir elke denkende persoon voor die hand liggend te wees, anders kan mense allerhande onsinnige leerstellings aangebied word, terwyl daar verwag word dat hulle dit moet glo. Ek het dit egter onmoontlik gemaak deur My Woorde, waarmee Ek vir die mense ‘n riglyn voorgeskryf het - die rots Petrus - wat die fondament van My kerk moet wees. Daaruit volg dit dat julle mense dus duidelikheid moet kry oor jul sienings aangaande elke doktrine, en dat julle, om met oortuiging te kan glo, ‘n mening daaroor moet vorm en dus begryplikerwys nie elke geloofsleer kan aanvaar nie, en dat julle dwaalleer sal moet herken, omdat julle nie die oortuiging kan verkry dat wat julle veronderstel is om te glo, die absolute waarheid is nie. By ernstige nadenke sal julle heel goed in staat wees om te onderskei watter leer die waarheid verkondig en watter verwerp moet word. So sal julle ook ware aanhangers van My kerk wees en bly, as julle vanuit ‘n lewende geloof leef en Ek sal julle dan seën. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205