BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 284

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Verstandelike kennis van wêreldse oorsprong - Waarheid - dwaling 4560 Die wêreld stel My apart van mense en baie word ’n prooi daarvan, ten spyte van My voor die hand liggende uitdrukking van krag. Selfs al het hulle My herken, verlaat hulle My en dink nie daaraan dat Ek hulle eendag tot verantwoording sal roep nie. Maar die wêreld is nie net aangename aktiwiteite of materiële besittings nie. Die teenstander kan ook ander middele aanwend wanneer hy wil hê dat mense My moet verlaat, wanneer hy die waarheid van hulle wil weerhou, sodat hulle sal neig na sy verkeerde leerstellings. Dan sal hy wêreldse mense gebruik om onder die dekmantel van 'n deskundige te praat en die een verwar wat My Woord van bo aangebied is, sodat hy nie meer in staat sal wees om dit te herken nie, want hy laat homself nie meer geestelik nie, - maar instede op 'n wêreldse manier onderrig. Dit is sy eie skuld wanneer dit sy oordeelsvermoë verswak, want die persoon aan wie Ek My woord oordra, word 'n geskenk van genade aangebied wat hy as sodanig moet waardeer. Wanneer hy iets kosbaar aangebied word, moet hy wegdraai van waardelose geskenke; hy moet sonder aarseling laasgenoemde prysgee in ruil vir My geskenk. As hy egter nie bereid is om dit te doen nie, dan is hy My geskenk nie waardig nie en dit sal weer van hom af weggeneem word. Daarom is die wêreld sterker, want waar leuens en dwaling bestaan, is die wêreld op die voorgrond. Aan die ander kant kom die waarheid van My, sy is afgesny van die wêreld en kan dus slegs herken word deur diegene wat geen verdere onderhandelinge met die wêreld het nie, dus, wie se harte onaangeraak bly deur die aanloklikheid van die wêreld, deur alle besittings van wêreldse oorsprong. En so behoort verstandelike kennis, wat afwyk van die suiwer waarheid, ook aan die wêreld, want dit het nie sy oorsprong in My nie. Vermy die wêreld en haar verteenwoordigers, indien jy geskenke van My wil ontvang en wanneer My geskenk van genade vir jou aangebied word, laat vaar alles anders, want dit is die kosbaarste skenking wat jy deur My Liefde kan ontvang. Jy kan jouself nie verontskuldig wanneer jy My geskenk geweier het nie, want jy is nie onkapabel om die waarheid as sodanig te herken, wanneer Ek dit vir jou aanbied nie, tog was jy nie bereid om dit te aanvaar nie en sal jy sodoende ook jou oordeelsvermoë verloor. En dit is julle skuld waarvoor julle julleself sal moet regverdig. Wanneer Ek jou nader, moet jy My nie op gelyke voet plaas met diegene wat jou niks van groot waarde kan aanbied nie, omdat hulle nie deur My geleer is nie. Maar as jy dit egter doen, dan is jy My geskenk nie waardig nie en dit sal weer van jou afgeneem word en waarlik nie so maklik vir 'n tweede keer vir jou aangebied word nie. Dink ernstig hieroor na en roep julleself tot verantwoording oor wat julle bereid sal wees om op te gee, en laat julleself gewaarsku en vermaan word, want julle is in gevaar om baie te verloor, net omdat julle nie dit wil verwerp wat waardeloos is nie, wat julle aangebied word deur die wêreld en wat daarom nie vir ewig kan duur nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205