BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 285

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Oordra van die Goddelike Woord 4561 ‘n Woord-vir-woord weergawe van die inligting wat julle deur die innerlike stem ontvang, sal altyd die grootste impak hê, selfs al is julle ook in staat om julle medemens self te onderrig, sal mense nogtans minder in staat wees om hulself doof te hou vir die direkte Woord van Bo. Om hierdie rede is die verspreiding van die geskrewe Woord 'n seën. Daarom sal Ek al die werk vir die verspreiding van My Woord seën en julle in elke opsig help, want dit is veral nodig dat die mense kennis neem van My buitengewone werk, wat hulle deur middel van die geskrewe Woord kan bevestig, indien hulle van goeie wil is. Enigeen wat dit wil verwerp, sal dit in enige vorm verwerp, maar in die skriftelike weergawe sal mense My Gees herken, My stem, en hulleself oopmaak vir Haar werking. My Woord spreek vir Homself, geen verduideliking hoef bygevoeg te word nie, dit sal altyd verstaanbaar wees vir mense, want Ek praat Self met elke persoon, indien hy aandagtig en met 'n begeerte vir die waarheid dit in sy hart opneem, dit deurdink en aandag gee aan die gevoelens wat hy ervaar as gevolg daarvan. Julle mense het so baie hulpmiddele tot julle beskikking, wat alles genadegawes van My is om die pad na Bo vir julle makliker te maak. My Woord wat vir julle van Bo aangebied word, is die grootste en doeltreffendste middel van genade wat julle verseker omhoog sal lei, want dit word deur My Krag geseën. Dit is 'n direkte uitstraling van Myself, wat altyd 'n buitengewone uitwerking op julle sal hê. Dit hang net af van julle wil, of julle dit sal toelaat om ’n uitwerking op julle te hê. Dit is die rede waarom baie mense kennis daarvan sal ontvang, baie mense sal die seën van My Woord in hulself ervaar, hulle sal wedergebore word, hulle sal weer leef en al die lewelose verbeur, al die formaliteite verruil vir My Woord. Hulle sal My herken in die Woord, in My glo en leer om My lief te hê. Hulle sal woorde van Wysheid aanvaar wat nêrens anders vir hulle aangebied sal word, indien dit nie van My afkomstig is nie. Hulle sal weet dat Ek, as die Skepper van ewigheid, nie My skepsels vergeet het nie, dat Ek as die Vader, nie My kinders op hul eie sal laat nie, dat Ek almal wil help om terug te keer na die Vaderhuis en dat hulle My hulp dringend nodig het en dat hulle My dus in gebed moet nader en 'n beroep doen vir My Krag en Genade, om hulle in staat te stel om hulself te omvorm tot liefde en dat hulle My Wil moet ken om dit te vervul. Alle werk in verband met hierdie poging, sal geseënd wees, want die tyd is vinnig besig om uit te loop. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205