BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 290

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Bestemming volgens menslike wil 4573 Ek lig julle in dat julle lotsbestemming beslis gevorm word volgens My wil, maar sal nogtans aanpas volgens julle wil, sodat julle wil effektief die volgorde van al die gebeure sal bepaal, want julle wil vereis die nodige geleenthede om volwassenheid te bereik, ten einde julle so vinnig as moontlik ondergeskik te maak aan My Wil. ‘n Wil wat geheel en al aan My gewy is, verseker 'n persoon se volwassenheid van siel en hy sal in staat wees om die hiernamaals te betree as 'n ligwese wanneer sy laaste uur aangebreek het. Solank hy My egter nog weerstaan, het hy nodig om getoets te word en sal hy altyd en ewig opposisies hê in sy aardse lewe, tensy hy homself heeltemal oorhandig het aan My teenstander, wat hom in elke opsig sal help gedurende sy tyd op aarde. Maar hy sal egter nie plesier hê in sy maklike aardse lewe nie, want na sy dood sal hy duisendvoudig moet boet daarvoor. En dus kan 'n persoon aan wie 'n moeilike lotsbestemming toegestaan is, weet dat Ek hom liefhet en versorg, hy moet net altyd vertrou op My hulp en My Krag en sy lot nederig aanvaar en sy siel sal voordeel trek daaruit, maar die omvang daarvan sal eers in die geesteryk deur hom herken word. Waar lyding en kommer gevind kan word, dit is waar Ek self aan die werk is om die individu se wil te verander, dit is waar My teenwoordigheid, My leiding en My aktiwiteit herkenbaar is. Dus moet die geweldige lyding wat oor die aarde aan die gang is, nie beskou word as 'n teken van deur My verlaat te wees nie, maar eerder as 'n teken van My oneindige liefde en sorg vir julle. Ek sal nie wegdraai van julle af nie. Selfs wanneer julle julleself van My distansieer, sal Ek altyd poog om julle vir My terug te wen en daarom laat Ek julle teenspoed en armoede verduur, want julle verkeerde wil vereis dat Ek dit doen, indien Ek julle wil help om saligheid te bereik. Elke persoon se lotsbestemming stem ooreen met sy wil, wat vanaf die begin aan My bekend is en die omvang van die lyding wat julle sal moet verduur, kom ooreen met die volwassenheid van julle siele, wat ook aan My bekend is en wat Ek gedurig probeer verhoog. Julle kan heengaan vanaf hierdie aardse wêreld met verskillende grade van lig, dit word nooit beperk nie, maar Ek ken julle wil en weet waar die moontlikheid bestaan om 'n hoë graad van volwassenheid te bereik. Dan sal Ek gebruik maak van alle middele en slae van die noodlot. Teenstand in die lewe, lyding en hartseer, moet as sodanig beskou word, want dit kan tot groot voordeel vir julle wees as julle julleself heeltemal aan My Wil ondergeskik maak, as julle in nederigheid alles verduur wat aan julle toegestaan word, want Ek is lief vir julle, julle is My skepsels en Ek wil julle vir My wen, vir ewig. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205