BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 291

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Verrigting van verpligte dienste word beoordeel volgens die graad van liefde. 4574 Julle sal van alle lewenskrag gebruik moet maak om rykdomme van onverganklike aard te verwerf, d.w.s. alles wat julle dink en doen sal die dienende naasteliefde as beweegrede moet hê, dan sal die heil van julle siel vir die ewigheid verseker wees. My eis mag vir julle onmoontlik blyk, maar tog verlang Ek niks wat julle kragte te bowe sal gaan nie, of wat onuitvoerbaar sou wees nie. Dink egter na oor die feit dat die daaglikse vervulling van julle pligte op verskillende maniere opgeneem kan word, dat julle pligmatig sal kan handel, sonder om die minste liefde vir jul naaste te voel, vir wie julle dus pligmatig ten dienste staan. Julle sal egter ook elke handeling kan uitvoer, van binne af aangespoor deur die liefde en dat hierdie handeling, ofskoon dit ook daaglikse verrigtinge is wat uitgevoer moet word, anders deur My gewaardeer sal word en die volwassenheid van julle siele sal verhoog. Die liefde is alles, sy gee aan elke daad waarde en gevolglik kan ’n mens absoluut pligsgetrou wees a.g.v. goeie gedrag, maar sonder liefde sal dit steeds net dade van die liggaam wees, wat Ek slegs wêreldse beloon, maar wat vir hom geen geestelike rykdom sal oplewer nie, want dit hang maar net af van die graad van liefde waarmee die verpligte verrigtinge uitgevoer word. Julle kan dus soveel meer wen as julle al jul lewensenergie vir aktiewe naasteliefde gebruik, sodat alles wat julle doen, gemotiveerd word deur die wil om te help waar hulp nodig is. Wat julle verplig is om te doen, waar julle vrye wil dus uitgeskakel is, is slegs dade vir die wêreld, ofskoon hulle ook ‘n geestelike karakter kan hê; waar daar egter pligte is wat vereis word, wat inderdaad werke van naasteliefde is, maar deurdat julle dit pligmatig uitvoer, sal julle slegs suiwer wêrelds deur My beoordeel word, omdat die liefde van die hart daarby ontbreek. Ek kyk na die hart en laat My nie om die bos lei deur vrome woorde of gelaatsuitdrukkings nie. Ek weet hoeveel die hart daarby betrokke is, maar Ek seën elkeen wat slegs uit die wil om te help, ook sy menslike verpligtinge nakom, wat alle verpligte arbeid met innerlike vreugde uitvoer, om die naaste daardeur van diens te wees en wie daardeur ook die verpligte verrigtinge tot ‘n vrywillige aktiwiteit maak en Sy lewenskrag op ‘n wyse gebruik wat hom die grootste loon vir die ewigheid sal oplewer. Hy versamel waarlik geestelike goedere op aarde en sal nie arm in die geesteryk ingaan nie, maar sal inteendeel ook daar, vol van krag, werksaam kan wees, waartoe sy liefde hom ookal aanspoor, terwyl die vlytigste mens op aarde kragteloos en arm by die poort van die dood sal staan, omdat hy slegs gewerk het vir die wêreld, omdat die dienende naasteliefde hom nooit tot sy werksaamhede op aarde aangespoor het nie, veel eerder was slegs wêreldse eise vervul, vanuit ‘n ywerige pligsvervulling, maar gehoorsaam aan die dwang en nie uit vrye wil nie. Daarom kan dieselfde werk en dieselfde arbeidsprestasie ‘n baie uiteenlopende resultaat oplewer. Dit kan suiwer wêrelds beloon word, maar dit kan ook onverganklike loon oplewer en aan die laaste moet julle gehoorsaam wees, sodat julle aardse lewe nie nutteloos sal wees nie, want nooit meer sal julle dit in die hiernamaals kan inhaal wat julle op aarde versuim het nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205