BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 294

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Spys en drank vir die siel - Hemelbrood 4581 Die brood van die hemel word vir julle aangebied, niks meer kosbaarder kan vir julle aangebied word nie, want My Liefde self het dit vir julle berei en deel dit aan julle uit, soos wat dit vir julle goed verteerbaar is, soos wat julle in staat is om die voedsel op te neem wat julle siel tot voeding moet dien. Dat julle voedsel nodig het wat julle moet help om ryp te word, moet Ek steeds weer vir julle bekendmaak, sodat julle nie sal versuim om dit in te neem nie. Maar in watter vorm Ek dit vir julle aanbied, sal afhanklik wees van hoe julle die geestelike voedsel kan benut. Want wat julle ookal ontvang, mag julle nie onbenut laat nie. Inteendeel, julle moet dit gebruik vir julle positiewe ontwikkeling. Julle sal geen arbeid kan verrig as dit julle aan krag ontbreek nie. En so sal julle ook versterk moet word om die belangrikste arbeid te verrig, naamlik die omvorming van julle siele. En hierdie versterking wil Ek julle gee, deurdat Ek julle die brood van die hemel aanreik. Jou liggaam verlang daagliks na voedsel en drank en jy sal dit wat hy nodig het om homself in stand te hou, nie weier nie. Jou siel vermaan jou weliswaar ook daarvoor, maar slegs saggies en beskeie rig sy haar begeerte tot jou, sodat jy dit gewoonlik nie hoor nie en die siel dan verwaarloos om die liggaam des te rykliker te bedeel. En dus sal Ek haar self te hulp kom. Ek wil voedsel en drank vir haar gee, maar het jou toestemming daarvoor nodig, dat jy jouself na jou siel wend, dat jy dus die gawe wat van bo kom, ook kan benut volgens sy bestemming. Dan sal sy ononderbroke voedsel ontvang en versterking ondervind wat haar onuitspreeklik goed sal doen, waardeur sy ryper sal word en die doel sal bereik wat aan haar gestel is vir haar lewe op aarde. Wat Ek vir julle aanbied van bo, kan nie deur iets aards vervang word nie, soos wat ook geen voedsel vir die liggaam, die siel kan voed nie, want die siel is iets geesteliks en het ook geestelike substansies nodig as voedsel, wat nie vir haar deur aardse spyse gegee kan word nie. Ek moet haar Self spysig en sy kan ook steeds My gas wees, want Ek sal haar nooit karig toebedeel nie. Maar Ek kan haar niks gee indien die mens niks begeer nie, indien hy nie aan 'n kosbare gawe van bo enige aandag wil skenk nie. En daarom is die wil van die mens noodsaaklik om die voeding vir sy siel uit My hand in ontvangs te neem. Vir die geestelike voedsel, die brood van die hemel, moet gevra word en as die verlange daarna aanwesig is, sal My gawe ook korrek benut word. Ek roep wel elkeen aan My tafel om voedsel en drank vir hom te neem, maar Ek vra ’n honger en ’n dors, sodat My Liefdesgawe verlangend en in dank ontvang kan word en die siel krag daaraan sal ontleen, sodat sy haarself geestelik kan ontwikkel en verander tot 'n wese wat na My lyk, sodat Ek met hom kan een kan word om ewig geluksalig te wees. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205