BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 304

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Sondes van die vaders wreek hulself op die kinders 4618 Geslagte lank sal die sonde homself laat voel by die kinders. So is dit vir julle geleer en daardeur het julle dikwels in konflik gekom met die leer van ‘n God van Liefde en Barmhartigheid, Wie die sondaar vergewe en hom sy straf kwytskeld indien hy ernstige berou het. Julle kan dit nie begryp dat mense moet ly wat self geen skuld het nie en bygevolg die slagoffer word van hulle wat gesondig het teen God. En tog is die Wysheid en Liefde van God ook daar aan die werk, ofskoon nie vir julle op ‘n begryplike manier nie, speel die wese van die siel voor die beliggaming as mens, tog hier saam ‘n rol, wat vir haarself ‘n sondige mens uitgekies het vir haar verwekking in die vlees. Hierdie siele word gelei deur hulle drifte, hulle is ondanks hulle eindelose lang ontwikkelingsgang, ondanks veelvoudige en kwellende omvormings, nog in ‘n uiters onvolmaakte toestand, hulle het hulle onbeheerstheid nog nie afgelê nie en begewe hulself nou instinkmatig na ‘n verwante mensesiel, waar hulle verwag om die geleentheid te kry om hulle onbeheerstheid te kan uitlewe. Dikwels is hulle met dieselfde verlange vervul wat die mens sondig laat word het, net soos wat hulle ook dikwels daarmee begin, sodra hulle in ‘n liggaam verblyf geneem het (moederliggaam) en die sonde dan begryplikerwys op ‘n nuutgebore kind die sterkste invloed sal hê, om welke rede die mens nou van vatbaarheid en oorerwing van slegte gewoontes praat. Daar kom geen so ‘n siel in ‘n liggaam wat al ‘n bepaalde graad van volmaaktheid bereik het nie, aangesien haar ontwikkelingsgang nie in gevaar gestel moet word nie, sodra sy self al vooraf haar wil te kenne gegee het om na God te wil strewe. Maar so ‘n belaste siel kan haarself ook baie goed op aarde bevry van haar gewoontes, sy kan deur ‘n aardse noodlot, waaraan sy skynbaar geen skuld het nie, haar eie foute en neiginge insien en poog om haarself daarvan te bevry en sal dan ook op elke manier genade, dus hulp van bo, kan ontvang om haar wil te verwesenlik. Maar meestal lewe sulke siele hulself uit en vergroot die sonde van die vaders, dog steeds vanuit ‘n sekere wilsvryheid, want dwang word nie aan hulle opgelê nie. Maar sy glo self om onder dwang te staan en probeer so alle verantwoordelikheid af te wys, sy voer nie die geringste stryd met haarself nie, beswyk daarom voor elke versoeking wat sy egter sou kon weerstaan het, maar slegs nie wil nie. Die wil is egter vanaf die begin van haar beliggaming geneig tot die kwade en hierdie wil het vir homself die vorm uitgesoek wat die draer van die siel moes word, maar wat tog nooit uitsluit dat die siel, nou as mens, die wil kan laat werk en homself kan bevry van die sonde, sodat ‘n skakel van die ketting dus gebreek kan word en ook die sondeskuld van die vaders, terwille van so ‘n kind, afgelos kan word. Want die wil van ‘n mens wat deur sy drifte gelei word, is op sigself sterk, slegs verkeerd gerig. Word hy egter in die regte rigting gestuur, dan kan hy ook oor alles seëvier en bygevolg ‘n redder van sy voorvaders word en vir hom die leed en die nood in die hiernamaals verklein. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205