BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 306

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Geestelike konsentrasie - Strenge selfkritiek 4624 Julle moet eers self vir ’n geestelike konsentrasie sorg, voordat julle My Woord sal kan ontvang. Dit is waarop gelet moet word, aangesien aardse gedagtes die toestroming van geestelike sake verhinder, hulself dus na vore dring en opgeneem word, dit steur diegene wat ernstig streef, maar net vir ‘n kort rukkie, omdat die kragte vol lig ingang vind en ‘n sterk invloed van die aardse wêreld op die mens verhinder, sodat hy sy gedagtes spoedig weer op die geesteryk sal rig. Daar kan dus wel klein teenstrydighede, onnoukeurige inligting of ‘n onduidelike, weinig begryplike sinsbou voorkom, wat egter nie van belang is nie, dus nie die groot geestelike kennis op een of ander manier verlaag of twyfelagtig maak nie. Maar steeds moet daarop gelet word om eers dan ‘n boodskap as sodanig aan te sien, wanneer die geestelike verbinding tot stand gebring is, dat diegene wie dit ontvang het, hulself dus heeltemal vrygemaak het van aardse belewenisse. Julle staan nog te veel onder die invloed van die wêreld en daarom werk julle gedagtes met die materie. Die wêreld neem julle nog te veel in beslag en daarom kan julle julleself nie altyd vrymaak van voorstellings en gebruike wat geestelik niks beteken nie. Julle sal dus altyd eers uit ‘n versperring moet deurbreek, dus sal julle alles moet agterlaat om in die geesteryk te kan vertoef. En hoe vryer en meer onbesorg julle dit betree, des te meer is julle in staat om die skatte op te neem wat julle daar aangebied word. Die skeiding tussen geestelike kennis en aardse voorstellings sal vir julle selfs makliker word en daarom kan julle onbeswaard instaan vir die waarheid van dit wat aan julle oorgebring word en julle hoef geen aanstoot te neem aan dit wat geestelik van geen betekenis is nie. Julle sal daarom geen dwaling versprei nie, maar steeds weer sal julle kritiek moet uitoefen op julleself, of en wanneer julle voorberei is vir die ontvangs van My Woord; dus moet julle julleself afvra of die innerlike verbinding met My tot stand gebring is, sodat julle My nou Self kan hoor. Ek ken julle wil en hou rekening daarmee en daarom behoed Ek elkeen wat My wil dien en wie My vol verlange na die waarheid hieroor vra. En daarom kan julle sonder beswaar dit aanneem wat vir julle in hierdie vorm aangebied word. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205