BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 307

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Heiland van liggaam en siel 4626 Wat julle moet doen, is: bring al julle sorge net na My, omdat Ek waarlik die beste Arts en Heiland is, Wie elke siekte van julle kan wegneem, Wie julle gesond kan maak na liggaam en siel en julle ook ‘n ewig onverwoesbare lewe wil gee. Op aarde het julle nog dikwels die gevoel dat dit nodig is om geneesmiddels te gebruik, maar as Ek dit nie vir julle seën nie, as julle My seën nie daarvoor vra nie, dan sal dit hul werking mis of julle selfs skade aandoen. Ek kan elke sieke sonder uiterlike middele seën sodat hy gesond kan word. En Ek doen dit sodra Ek insien dat die leed nie vêrder nodig is vir hom nie, sodra dit sy doel vervul het en tot die loutering van die siel bygedra het. Want die siekte van die siel gaan gepaard met die van die liggaam en julle mense kan vir julleself geen begrip vorm, welke groot faktor die siekte van die liggaam vir die positiewe ontwikkeling van die siel beteken nie. Hoe dankbaar die siel eendag sal wees dat sy hierdie weg in die vlees kon gegaan het, wat aan haar binne ‘n kort tydjie ‘n hoër graad van rypheid opgelewer het. Daarom moet julle, wanneer julle ly, altyd net bid: “Vader, laat U wil geskied!”, dan doen Ek met Myne in die mate wat julle met julle s`n doen. Dan kom Ek na julle toe as Heiland van die liggaam en die siel en julle genesing sal dan verseker wees. Dog moet julle jul siek en swak liggaam verdra, terwille van die krag vir julle siel. Weet dat julle siel haarself veel makliker positief kan ontwikkel en dat sy, as haar liggaam geen weerstand meer bied nie, wat hy egter in ‘n gesonde toestand steeds doen, veel meer na die verbinding met die geesteryk verlang. Gevolglik sal die siel deur leed baie beter gevorm wees wanneer sy die aardse omhulsel verlaat. Maar indien julle steeds van My nabyheid en My werksaamheid bewus sal wees, dan sal die genesingsproses aan liggaam en siel vinnig plaasvind. Julle hoef dan slegs vol geloof ‘n wonder te verwag wanneer julle weet dat niks vir My Krag en Mag onmoontlik is en dat My Liefde julle steeds wil gee en help. Die vaste geloof is dus die beste geneesmiddel wat nooit sal faal nie. Daarom, bring al julle sorge na My en julle sal daarvan bevry word. Maar kom met ‘n sterk en onwankelbare geloof en Ek sal dit dan nie tot skande laat word nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205