BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 312

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Geloofstryd - Bely voor die wêreld – “Ek sal die dae verkort” 4635 Julle sal nog ‘n harde stryd moet deurstaan as julle My voor die wêreld wil bely, want daar sal van julle geëis word om heeltemal afstand te doen van julle aardse goedere. Julle besittings sal onteien word en julle sal dienste moet verrig wat sal blyk om bo julle kragte te gaan en julle sal verhinder word om te doen wat julle belangrik beskou. En julle sal sonder rede vervolg en verdruk word en geen rus vind van die vervolginge deur julle vyande nie, wat tewens ook My vyande is en daarom geen wrekende hand bo hulle vrees nie. En julle sal verwonderd wees waarom Ek dit alles sal toelaat, sonder om hulle tot verantwoording te roep. Maar julle sal ook verwonderd wees dat al die ongemak julle nie so diep sal tref as wat dit vir die wêreld lyk nie, dat julle desondanks vrolik en opgeruimd sal bly en vol vertroue en hoop sal wees dat die uur van vergelding ook vir julle gekom het en dat hierdie vervolginge nou eenmaal verby is. En julle sal daarom steeds harder en oortuigender vir My Naam opkom en My bely voor die wêreld. En Ek sal die dae verkort sodat julle salig kan word. Dink steeds aan hierdie belofte; dat dit maar ‘n kort tydjie sal duur totdat julle verlos sal word uit die hande van julle beulsknegte. Dink daaraan dat julle by My uitverkorenes hoort en dat al julle leed beloon sal word, omdat julle aan My trou gebly het. En dink daaraan dat nog siele vir My en My ryk deur julle getuienis gewen moet word, wie op die laaste nog gered sal word, kort voor die ondergang van die aarde. En neem terwille van hierdie siele die kruis op julleself, wat weliswaar swaar op julle sal druk, maar wat tog draaglik sal wees, omdat Ek julle sal help en julle op buitengewone wyse van krag sal voorsien. Die geloofstryd sal moeilik wees en daarom moet julle julleself al vooraf daarop voorberei deur julle siele te versterk met die korrekte voeding, deur My Woord in julle op te neem en daarmee ook die krag waarmee Ek My Woord geseën het. Want deur die aanneem van die woord verbind julle julleself met My en moet julle dus met krag deurstroom word. Dan sal julle ook in staat wees om julle vyande weerstand te bied en dit vol te hou tot aan die einde, totdat Ek sal kom om julle te verlos uit alle nood. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205