BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 316

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Geloofstryd - Die krag van die Naam “Jesus” – Die koms van die Heer 4643 Terwille van My Naam sal julle moet ly. Almal wat My bely voor die wêreld, sal aan erge bedreigings en kwellings blootgestel wees, want die strewe van die mense sal wees om My Naam uit te blus, om aan die kennis van My aardse lewensweg ‘n einde te maak, sodat die mense die geloof in My verlossingswerk kan verloor. Maar My teenstanders sal sterk weerstand aantref by die mense wat My en My Naam verdedig en My luid bely voor die wêreld. En so sal daar dan ‘n skerp skeiding plaasvind tussen diegene wat nog glo en hulle wat My sal verloën. My klein skare sal op die voorgrond moet tree, indien hulle vir My sal wil opkom; en dan sal die lyding begin van hulle wat aan My trou sal bly tot aan die einde. Want die boosheid wat mense Myne sal aandoen, sal uitgevoer word en nooit sou Myne kon standhou as hulle nie deur My versterk sou word as beloning vir hulle goeie wil nie. Julle sal julleself moet bewys, want dit sal ‘n harde stryd wees wat oor die geloof gevoer sal word. Maar wanneer hierdie stryd sal begin, sal julle weet dat dit die laaste beslissing is voor die einde, dat julle sal moet volhard, indien julle salig wil word. En julle sal ook weet dat Ek in hierdie tyd steeds in julle nabyheid sal wees en julle met buitengewone krag sal beklee, dat Ek ten laaste Self sal kom om julle te red uit die grootste nood. Julle weet dus dat dit slegs ‘n kort tyd sal duur, want Ek het julle beloof dat Ek die dae sal verkort, sodat julle salig kan word. Hierdie kennis en die vaste onwankelbare geloof daarin sal julle die krag gee om weerstand te bied. Al die sware sal julle met gelykmoedigheid en dapperheid kan verdra, sodat julle selfs vir julle vyande ontsag sal inboesem en Ek sal julle beloon, omdat julle terwille van My Naam moet ly en tog aan My getrou sal bly. En wanneer julle My Naam godvrugtig uitspreek, sal dit ‘n onvoorstelbare kraggewende uitwerking hê en daaraan sal julle herken dat julle waarlik in die waarheid is. Met volle oortuiging sal julle My dan nog luider voor die wêreld bely en julle sal alles berustend opneem wat die mense julle ookal sal aandoen, wie in diens staan van hom, wat as My teenstander julle van My wil verdring. Julle sal wel moet ly, maar sal tog oorwin en julle loon sal nie uitbly nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205