BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 317

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Nuwe aarde – Belewenis van die ondergang van die ou aarde soos in ‘n droomtoestand - Herinnering 4644 Soos in ‘n droomtoestand sal julle die ondergang van die ou aarde belewe, nadat julle weggeneem is, dus sal julle die werk van vernietiging sien en ook die omvang daarvan kan besef, maar sal self nie daardeur geraak word nie, omdat julle niks wat beswaar meer van die aarde met julle sal saamneem na die ryk van vrede nie, wat nou julle verblyfplek sal wees, totdat julle weer teruggeplaas sal word op die nuutgevormde aarde, waar julle ‘n nuwe lewe sal begin in voortdurende verbinding met My. Tog sal julle getuie moet wees van die ondergang van die ou aarde, omdat die kennis daaroor by julle moet bly om julle kinders en kindskinders te onderrig. Julle moet die herinnering bewaar van die ou aarde met haar skeppings, met haar geestestoestand onder die mense, met die sondigheid, die geloofstryd en die einde, sodat die nuwe geslag ook daarvan sal kan kennis neem, sodat die kennis daaroor hulle ingesteldheid teenoor My sal beïnvloed, net soos wat dit ook in latere tye daartoe sal moet dien om die mense te waarsku en te vermaan oor ‘n geestelike terugval, wat as gevolg hiervan, weer onvermydelik hierdie uitwerking sal hê. Op die nuwe aarde sal niks meer aan die ou skeppings herinner nie en dit sal vir die bewoners van die nuwe aarde wonder op wonder beteken wat nuwe skeppings met die oue sal vergelyk en aan die geluksaligheid sal geen einde kom nie. En soos in ‘n droom sal die ou aarde met alle aangrypende gebeurtenisse tydens die einde, voor hulle oë verskyn en tog nie uit die geheue wyk nie, omdat dit goed sal wees vir die mense om hierdie herinneringe op te haal. Wat nou nog vir die mense heeltemal onmoontlik voorkom, sal die mense wat My trou toegewy is, moet meemaak en diegene wat in hierdie laaste groot nood sal standhou vir My, sal vir hulleself die toestand van geluksaligheid in die paradys van die nuwe aarde oplewer, om welke rede hulle ook die laaste verskrikkinge net nog soos in ‘n droom sal deurmaak, omdat dit andersins ondraaglik vir hulle sou wees na die tyd van lyding wat die geloofstryd aan die einde vir hulle beteken het. Maar wie se geloof sterk is, sal vashou aan die hoop op My koms, om weggeneem te word en die paradys van die nuwe aarde opgerig te sien en hierdie geloof sal Ek nie verlore laat gaan nie. Ek berei waarlik ‘n lot vir hulle wat hulle volkome skadeloos sal stel van alle leed, want Ek sal Self onder hulle wees met My Liefde en Genade. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205