BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 32

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Vermaning om vir God te werk - Ramp 3713 Jy sal die innerlike stem wat jou sal roep om vir My Koninkryk te werk, duidelik en verstaanbaar hoor wanneer die uur van jou optrede vir My gekom het. Dan moet jy nie huiwer om die stem te volg en My toe te laat om jou te neem na die mense wat jy in My Naam moet leer nie. Die geweldige teenstand sal My beste woordvoerder wees, want dit sal, al is dit net tydelik, harte vir My oopmaak en daar sal meer geredelik na jou geluister word as ooit tevore. Mense sal sonder innerlike weerstand gelaat wees deur die vorige groot natuurlike gebeurtenis wat hulle ontneem het van alles wat vir hulle dierbaar was. Die taak wat jy met ywer moet nakom, sal wees om eerstens jou medemens van geestelike hulp te voorsien, om aan hulle die geweldige teenspoed te verduidelik, deur dit uit te beeld as My finale poging tot hulp om hulle siele se totale verval te voorkom. Op 'n aardse manier sal Ek jou gedagtes lei, sodat jy in staat sal wees om ook die fisiese swaarkry te verlig en aan almal te gee volgens hul geloof. Daarom moet jy probeer om jou medemens se geloof in My op te wek of te versterk, in My Liefde en Almag, sodat hulle kan deel in die seëninge van 'n sterk geloof en gehelp kan word met hul aardse swaarkry. Hy kan en sal altyd help, jy moet net in Hom glo. Waar aardse krag faal, sal My Krag beskikbaar wees, indien dit My wil is, en met My Krag sal jy alle situasies in die lewe kan hanteer en ook met My hulp gelei word deur die komende moeilike omstandighede. Daarom moet julle, My dienaars op aarde, slegs konsentreer op jul bediening, op julle geestelike aktiwiteite, op jul medemense se siele wat dringende behoefte aan hulp het. Julle moet probeer om hulle wil na My te rig deur My te verkondig as 'n God van liefde, na Wie hulle hulself moet wend om ook die krag van die liefde van Hom te kan ontvang. Mense sal soveel teenspoed ondervind dat hulle hulle sal gryp na enige reddingsboei, dat hulle dus meer gewilliglik as ooit sal luister en dankbaar sal wees om ‘n verduideliking te vind vir die werke van vernietiging wat die oorlewendes in die gesig staar en wie se siele Ek nog vir My wil wen. Dus moet almal van julle, My dienaars, binne jul eie sfeer werk want julle sal almal genoeg geleentheid hê om namens My te praat en My Woord, wat direk van die hemel na die aarde oorgedra word, te vermeld. Maak gebruik van die tyd wat julle aktief kan wees, want julle sal oop harte vind wat ontvanklik sal wees vir wat julle, aangespoor deur My Gees, het om aan te bied. Ek sal Self in staat wees om deur julle te werk, Ek sal met mense kan praat en waar net die geringste wil bestaan, sal julle arbeid suksesvol wees, die siele sal hul na My keer en dan kan Ek hulle Self versorg volgens hulle wil en geloof. Dit sal nie meer lank wees voordat Ek My merkbaar sal manifesteer in die herhaaldelik aangekondigde natuurramp nie, Ek sal skielik en onverwags kom, want selfs al sou My eie elke dag daarmee rekening hou, sal die eerste tekens hulle hulle ook onverwags tref. Nogtans, ongeag van hoe ontstellend dit mag wees, besef Ek die dringende noodsaaklikheid daarvan en sal die gebeure onder geen omstandighede terughou nie. Dus moet julle julself daarop voorberei deur My en My Woord in jul harte te aanvaar, waar en wanneer moontlik, sodat julle 'n oorvloed van krag sal hê wanneer julle omring sal word deur groot nood en vrees, sodat julle troos en krag kan gee aan almal wat naby aan julle is, wat deur My Wil na julle toe gelei sal word, sodat julle My Woord aan hulle kan verkondig tot redding van hulle siele. Berei julle dus voor vir hierdie doel, want dit sal al jul krag en wil verg, maar indien julle ‘n vaste geloof besit, sal julle vreesloos en sonder bekommernis, wyse gidse en adviseurs vir jul medemense wees, en tot voordeel van almal in staat wees om vir My en My Koninkryk te werk. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205